Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Hoe kleiner rooier, hoe brander mooier

    Haidee Muller-Isaacs kuier in die tuin van Denise Winks in Plumstead, Kaapstad. Denise vertel vir Haidee van haar trots - haar rissieplante. Die klein rooietjies is die gevaarlikste, sê Denise.

    12 min
  • 200 Jaar van die Murrays in SA
    Dr. Andrew Kok van die NG Kerk se argief vertel vir Martelize Brink van die Murray Jubileumfees wat op Wellington gehou is. Hy vertel van 200 jaar van die Murrays in Suid-Afrika en die impak wat hulle gemaak het.
    12 min
  • Plek van wonderwerke vir Bethelsdorp se gestremde kinders
    In die Baai se noordelike gebiede is Genevieve Hendricks en haar span besig om wonderwerke in die kleine reg te kry. Waar daar eers wanhoop in die armer huishoudings was wanneer 'n kind met 'n gestremdheid gebore is, bring hulle ingrypende verandering en verbetering. Mariska Spoormaker het Genevieve by die Miracle Kids Senrtum in Bethelsdorp gaan opsoek.
    12 min
  • Veilige plek vir die ietermagog
    Karen Odendaal van die Zoeloeland Bewaringstrust vertel vir Martelize Brink van ietermagog-bewaring, en ‘n veilge gebied wat geskep is om hulle bevolking te laat groei.
    10 min
  • Pandemie gee kantoorboelie ekstra skietgoed
    Noudat die ergste impak van die Covid-pandemie deur allerlei voorsorgmaatreëls afgeweer kan word, keer werkers terug na hulle kantore - in baie gevalle ongelukkig tot groot vreugde van die kantoorboelie. Hanna Kotze, ‘n kliniese maatskaplike werker en organisatoriese konsultant, het aan Mariska Spoormaker gesê dat die pandemie ekstra skietgoed vir die kantoorboelie gee.
    11 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.