Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
February 21, 2022Veldtog om land en see te bewaarDr. Roelie Kloppers vertel van die 30x30 NOW-veldtog en die internasionale doelwit om 30% van die land en see teen 2030 te bewaar....more6minPlay
February 21, 2022ADHD en voedingDieetkundige Irene Labuschagne deel die jongste voedingsriglyne vir mense met ADHD....more12minPlay
February 18, 2022Doccie se droogtehulproepingDoccie Shields vertel vir Martelize Brink hoe hy sy roeping gevind het om droogtehulp aan te bied....more10minPlay
February 18, 2022Ontmoet Freddie, Kaap St. Francis se walvis-skepperJare lank was Freddie de Jager, inwoner van Hankey in die Oos-Kaap, ‘n verwer tot ‘n ongeluk met ‘n hoekslyper hom letterlik van sy voete geruk en sy inkomste in duie laat stort het. Maar toe kry hy ‘n boodskap in ‘n droom, en nou is hy Kaap St. Francis se bekende skepper van walvisse uit hout. Mariska Spoormaker het Freddie gaan opsoek, en hom tussen sy walvisse gekry....more10minPlay
February 18, 2022Frans Swart gesels desjare se TVFrans Swart, stigter van die Oppiwater Kunstefees en vervaardiger van teaterproduksies, gesels oor sy dae as kameraman op die stel van Liewe Heksie, en sy ervaring in die TV-wêreld van desjare....more13minPlay
February 18, 2022Die Suid-Afrikaanse daggabedryfGabriel Theron praat oor die stand van die daggabedryf in Suid-Afrika, na aanleiding van die aankonding in die staatsrede dat groot uitbreiding in die bedryf oppad is....more12minPlay
February 17, 2022Kunstenaar Jacob van SchalkwykJacob van Schalkwyk vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy kontemporêre kuns....more15minPlay
February 17, 2022Geldgids - Episode 33Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. Geldverwante begrippe wat onder die letter U val, word bespreek deur Linda van Greuning van HGG se Trust-sake-eenheid en Eduan Basson van die Welvaart-sake-eenheid....more14minPlay
February 17, 2022Vannie Hanover ParkGlenn Hans vertel van die Vannie Hanover Park-beweging wat tydens grendeltyd gebore is om sy buurt se mense georganiseerd aktief te kry....more8minPlay
February 16, 2022Tatjana Schoenmaker se swempadSwemmer Tatjana Schoenmaker gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar gouemedalje-ervaring by die Olimpiese Spele en die lewe tussen byeenkomste....more23minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.