Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Uit die Buitekring: Loraine Stander
    Loraine Stander vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy desjare op die ouderdom van 19 vir haar ouers moes vertel dat sy gay is. Loraine was twee keer verloof aan mans en het in 'n konserwatiewe kerkgemeenskap grootgeword. Sy skets haar lewensreis.
    13 min
  • LGBTQi+ alfabet (Deel 3) 26 April 2022
    Martelize verken die LGBTQI+ alfabet in ‘n reeks van 4 insetsels. In die laaste insetsel doen die internasionaal gesertifiseerde seksuoloog, dr. Elmari Mulder-Craig, 'n samevatting van die vorige insetsels.
    14 min
  • Gert Sarrisam van die Namakwaland
    Gert Sarrisam (Engelbrecht) is ‘n Namakwalandboer wat op die grens van die Namakwapark woon. Dis ‘n harde wêreld, ongenaakbaar met tye, maar dis juis uit die klip en koppies en sand waar mense van yster gesmee word. Johan Rademan het met Gert Sarrisam kennis gemaak. Ons het onlangs gehoor hoe Richard van der Westhuizen, self ‘n Namakwalander, een van sy stories, OUPA BETAAL BELASTING, in Kortom voorgelees het. Kom besoek die ou De Beersgronde wat nou vir die publiek as ‘n toerismegebied beskikbaar is, saam met Johan Rademan en Gert Sarrisam.
    12 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.