Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
February 08, 2022Die klavierstemmer wat nie klavier kan speel nieHaidee Muller-Isaacs gesels met klavierstemmer Werner Stolze. Hy versamel klaviere want dit is vir hom mooi, maar hy kan nie klavierspeel nie! Jy kan egter niks vir Werner vertel van hoe ‘n klavier moet klink nie....more13minPlay
February 08, 2022George Ou Motorskou - 25 jaarDie George Ou Motorskou is vanjaar ‘n kwarteeu oud. Leonare Fick, die weduwee van die stigter, Paul, vertel staaltjies van die skou oor die dekades....more6minPlay
February 08, 2022Troos- en sekuriteitshondeDaar word baie gepraat van trooshonde en sekuriteitshonde, maar wanneer is dit regtig so? Aan watter vereistes moet die hond en sy hanteerder voldoen? Mariska Spoormaker praat hieroor met Beverley Rademeyr, ‘n inspekteur by die Animal Anti Cruelty League in die Baai....more10minPlay
February 08, 2022Bergzicht Opleidingsentrum - 30 jaarLuisa le Roux en Kirstin Bengtson vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Bergzicht Opleidingsentrum wat gratis opleiding aan werkloses gee. Die sentrum is vanjaar 30 jaar oud....more9minPlay
February 07, 2022Veilige internetdagLynette Kamineth vertel van Veiliger Internetdag wat op 8 Februarie gevier word....more8minPlay
February 07, 2022Bettie Jas Milford van die myneDie bemagtiging van vroue is al redelik gevestig is Suid-Afrika. Dit bly egter ‘n inspirasie om te hoor van vroue wat hulle mooi vroueskoene vir veiligheidstewels verruil, en ‘n groot verskil en sukses daarvan maak. Jacqui January vertel van ‘n vrou wat in die mynbedryf haar merk gemaak het....more8minPlay
February 07, 2022SpelifikasieNadine Blom praat oor spelifikasie om kinders in ‘n aanlynomgewing beter te laat leer....more9minPlay
February 07, 2022Belastingaftrekkings vir donasiesLiza Mostert van die Nasionale Seereddingsinstituut vertel vir Martelize Brink van die belastingaftrekkings wat jy kry met skenkings aan geregistreerde niewinsgewende organisasies soos die NSRI....more9minPlay
February 04, 2022Die dominee en die ouderling se mooi liefdeDs. Priscilla Botha van Carletonville vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar wittebrood met Koos, 'n ouderling in haar gemeente. Albei het hulle lewensmaats twee jaar gelede aan die dood afgestaan. Moenie laat verlies jou laat vries nie, sê Priscilla....more12minPlay
February 04, 2022Gqeberha se 2de droogste Januarie in 100 jaarMet Januarie as die tweede droogste maand in 'n 100 jaar in Nelson Mandelabaai, is die opgaardamme se waterinhoud steeds bedenklik. Verskeie woongebiede het al vir periodes sonder water gesit. Die sink van boorgate en die herstel van lekkasies is van die munisipaliteit se pogings om water te bly voorsien. By die Nottingham-reservoir is ‘n boorgat gesink. Dié water sal direk in die reservoir gepomp word. Mariska Spoormaker het met Chandrè Barnard, die munisipaliteit se adjunkdirekteur: grootmaatwatervoorsiening, by die reservoir gesels....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.