Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
November 30, 2021Vrywilligers in die stryd teen MIV en VigsLaverne Stebbing gesels oor die rol van vrywilligers in die stryd teen MIV en Vigs....more7minPlay
November 30, 2021StompkopkewerProf. Francois Roets praat oor die vordering in navorsing oor die stompkopkewer wat die bome teister....more12minPlay
November 30, 2021Digitale mededingendheidSamara Cloete praat oor Suid-Afrika se digitale mededingendheid....more9minPlay
November 30, 2021Regte van mense met gestremdhedeMarina Clark gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die realiteit van die regte van mense met gestremdhede....more7minPlay
November 29, 2021Neurogedrag in die werkplekDr. Etienne van der Walt praat oor neurogedrag in die werkplek....more9minPlay
November 29, 2021Geslagsgebaseerde geweldWendy Pekeur praat oor plaaslike gemeenskapsorganisasies en gemeenskapsreaksie op geslagsgebaseerde geweld....more10minPlay
November 29, 2021‘n Hartsplek vir weerlose grootmenseOp Kariega, vroeër bekend as Uitenhage, word daar hard gewerk by die Drostdy-Werkplek vir Volwasse Verstandelik Gestremdes om die verpletterende gevolge van die pandemie en gepaardgaande inperkings te oorleef. Mariska Spoormaker het die sentrum besoek....more10minPlay
November 29, 2021Seeekatte, krappe en krewe herklasifiseer as diere met gevoelTinus Beukes praat oor die Verenigde Koninkryk wat seekatte, krappe en krewe herklasifiseer het as diere met gevoel, en nou beskerm word onder hulle dierebeskermingswette....more9minPlay
November 26, 2021Voetslaan sit in Peet (77) se geneAs daar nou ‘n man is wat jou enigiets van enige voetslaanroete in en om Nelson Mandelabaai kan vertel, dan is dit die 77-jarige Peet Claasen. Die plaaslike voetslaanklub, Voetsac, het hulle toekenning vir die klub se ywerigste voetslaner na hom vernoem. Mariska Spoormaker het saam met hom gaan stap om te hoor waar alles begin het....more10minPlay
November 26, 2021Drakensberg SeunskoorVaughan van Zyl en Walther de Bruin gesels met Martelize Brink oor die Drakensberg Seunskoor se suksesvolle jaar, en die toer waarmee hulle besig is....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.