Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
September 29, 2021Volhoubaarheid van spa- en skoonheidsbedryfCharné le Roux praat oor die volhoubaarheid van die spa- en skoonheidsbedryf....more11minPlay
September 28, 2021Nuwe X-straal-masjienProf. Hendrik Swart vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe fisika se studiegrense verskuif word met 'n nuwe X-straal-masjien....more8minPlay
September 28, 2021Karoo Woestyn Nasionale Botaniese TuinAngelo Heyns vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin op Worcester, die enigste vetplant botaniese tuin in die Suidelike halfrond. Dit is vanjaar 100 jaar oud....more7minPlay
September 28, 2021Drank- en dwelmgebruik en jou werkAndré Bloem vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat die gevolge van drank- en dwelmgebruik is by jou werk....more17minPlay
September 27, 2021Ismael se snoekdroomIsmael Louis verkoop snoek. Hy droom daarvan om sy eie skuit te besit, sodat hý die een is wat vars snoek uit die water kan trek. Haidee Muller-Isaacs het hom in die strate van die Bo-Kaap raakgeloop....more7minPlay
September 27, 2021Toerisme-opleidingDr. Linda-Louise Geldenhuys praat oor opleiding vir toerismesektor....more9minPlay
September 27, 2021Veiligheid en sekerheid by woningsHerman Watney gesels met Martelize Brink oor veiligheid en sekerheid by wonings....more11minPlay
September 24, 2021Die Richtersveld se erfenisDaar is baie geheimenisse en onverklaarbare verskynsels in die natuur. Dit het ons voorouers genoop om deur middel van storievertelling die natuurskatte en die kennis daarvan te onthou en behou. Jacqui January vertel die storie…...more7minPlay
September 24, 2021Kunstekaap vier 50 jaarKunstekaap is 50 jaar oud.Martelizze Brink praat met rolspelers oor die teater se erfenis en wat dit al vir die wêreld gewys het....more16minPlay
September 24, 2021Baaienaar vervaardig unieke skoot-musiekstrumentWeet jy wat 'n handpan is? Nee, dit is nié ‘n pan waarin jy eiers bak nie, maar 'n unieke akoestiese musiekinstrument, ook minder bekend as n skoot-staaltrom. Die beste van dié handpan of staaltrom blyk te wees dat nie net enigiemand dit kan speel nie, maar dat die klanke ook ‘n kalmerende uitwerking het. Dave Parkin is die enigste persoon in Afrika wat dit vervaardig. Mariska Spoormaker het by sy ateljee in Walmer gaan inloer om meer uit te vind....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.