Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
October 06, 2021Riaan van Zyl maak kuns van ou olieHoewel Riaan van Zyl se kunswerke wêreldwyd in versamelings opgeneem is, is sy wortels sterk in Suid-Afrika. Hy woon tans in die Riebeekvallei, en werk met skroot en ou olie. Hy is versot op die beweging wat ou filmprojektors bied. Johan Rademan het in sy ateljee, 90 km buite Kaapstad, op Riebeek-Kasteel gaan inloer....more8minPlay
October 05, 2021RolstoelparkeringHet jy geweet afgebakende areas in openbare parkeergebiede vir rolstoel gebruikers is uitsluitlik vir bestuurders wat ‘n rolstoel gebruik? Jy mag dus nie die parkeerplek gebruik as jy iemand in ‘n rolstoel vervoer nie. Jacqui January het gaan uitvind hoe dit werk by Erica du Toit van die Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede....more9minPlay
October 05, 2021PlantouersRolanda Marais gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die konsep van plantouers....more10minPlay
October 05, 2021Uitdagings vir kliniese maatskaplike werkersTamryn Angel vertel van Covid-19 en die kwessies waarmee kliniese maatskaplike werkers nou te doen het....more7minPlay
October 05, 2021Familiewapens teen Swellendam se lamppaleHennie Steyn en Philip Bromley vertel hoe Swellendam se Erfenisvereniging brûe bou in die gemeenskap met 'n projek van familiewapens teen hulle lamppale....more12minPlay
October 04, 2021MosselbaairesiesWilhelm von Schutz vertel vir Martelize Brink van die land se oudste seewedvaart, wat die naweek tussen Simonstad en Mosselbaai plaasgevind het....more6minPlay
October 04, 2021Van polisieman tot advokaatHaidee Muller-Isaacs gesels met oud-polisieman en speurder Pieter van Wyk. Hy vertel van sy 27 jaar as polisieman op Laingsburg in die jare tagtig en later ook in Soweto. Toe Pieter as hofordonnans in die landdroshof op Oudtshoorn gewerk het, het hy intens begin belangstel in die regte. En toe hy as polisiekaptein aftree het hy, in sy veertigs, weer gaan studeer om advokaat te word. In 2014 is hy tot die Wes-Kaapse Balie toegelaat. Haidee het saam met hom op Oudtshoorn koffie gedrink....more11minPlay
October 04, 2021Diskriminasie teen ouer personeProf. Renata Schoeman gesels met Martelize Brink oor diskriminasie teen ouer persone....more9minPlay
October 04, 2021Wêreld HabitatdagLandskapargitek Neal Schoof gesels met Martelize Brink oor habitatte op Wêreld Habitatdag....more12minPlay
October 01, 2021150 jaar roei 150 mylAnita (81) en Vic (69) Pretorius is saam 150 jaar jonk, en roei 150 myl op die Vaaldam en Vaalrivier ten bate van die Nasionale Seereddingsinstituut....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.