Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
October 01, 2021Die Arch word 90Edwin Arrison vertel vir Martelize Brink van emeritus aartsbiskop Desmond Tutu wat vandeesmaand 90 jaar oud word, en watter planne daar is om dit te vier....more7minPlay
October 01, 2021Kornea-oorplantingsKorneaspesialis dr. Leonard Heydenrich vertel vir Martelize Brink van die huidige situasie met kornea-oorplantings, en 'n poging om gevorderde toerusting te koop....more10minPlay
October 01, 2021Eet daai termiete!Daar is nie minder nie as 13 verskillende spesies termiete opgeteken in Sub-Sahara Afrika. Termiete loop kwaai deur onder gifstowwe omdat hulle groot skade kan aanrig wanneer hulle begin boor en vreet aan hout. Daar is egter ‘n uitweg - ons kan hulle eet! Jacqui January hoor by ‘n wetenskaplike dat termiete ‘n baie smaaklike en hoogs voedsame insek is....more10minPlay
September 30, 2021Slawe-uitstalling by die KasteelHaidee Muller-Isaacs het 'n draai by Kasteel de Goedehoo in Kaapstad gemaak om te kyk na die slawe-uitstalling....more11minPlay
September 30, 2021Schalk Burger SeniorSchalk Burger Senior gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor sy rugbydae, die naweek se wedstryd teen die All Blacks, en hoe hy soms sy lyf musikant hou....more17minPlay
September 30, 2021‘Ambulans-vrae’ is baie belangrik!Skaars het Mariska Spoormaker ‘n onderhoud gevoer met Solly Luyt oor die waarwording van sy lewenslange droom om ‘n paramedikus te word, of sy moes hom dringend bel vir ‘n ambulans toe ‘n 74-jarige buurman, Alan Beukes, in sy huis geval en bly lê het. Hieruit het Mariska geleer: Wanneer jy in ‘n noodgeval bel vir 'n ambulans, is dit belangrik dat jy elke vraag so goed as moontlik antwoord, want dit kan die verskil tussen lewe en dood beteken. Solly het onlangs gaan kuier by Alan en sy vrou Norah om te hoor hoe dit gaan. Mariska het saam gegaan....more10minPlay
September 30, 2021Beplanning vir 2050 se voedseltekorteDr. Ida Wilson gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die stappe wat nou reeds gedoen moet word om voedselopbrengs te verhoog om die geweldige voedseltekorte aan te spreek wat vir die 2050-bevolking voorspel word....more9minPlay
September 29, 2021FouriesburgNelis Roos vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Fouriesburg en omgewing as toerismebestemming....more8minPlay
September 29, 2021StiastuinRenee Slee vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Stiastuin op Stellenbosch, wat die naweek oop is vir die publiek....more12minPlay
September 29, 2021FietsrakkeChris Willemse Jnr. vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van fietsrakke om daardie peperduur fietse en e-fietse veilig te vervoer....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.