Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
September 24, 2021Die belangrikheid van erfenisbewaringMaggi Loubser, programkoördineerder en senior lektor in tasbare erfenisbewaring by Tukkies, vertel wat kulturele erfenisbewaring behels en hoekom dit belangrik is....more10minPlay
September 23, 2021Baaise leerders omskep vullishoop in parkieJare lank is daar onwettig vullis gestort op ‘n oop stuk veld langs die Hillside Tegniese Hoërskool in die woonbuurt Windvogel in die Baai. Toe besluit die skool se leerlinge om dit op te ruim en te omskep in ‘n parkie. Mariska Spoormaker het gaan kyk hoe dit lyk, en daar vir Brenda Paulsen, ‘n onderwyseres van Hillside, raakgeloop....more9minPlay
September 23, 2021Wynstryd tussen SA en Nieu-SeelandEmile Joubert gesels met Martelize Brink oor 'n Sauvignon Blanc-wynkompetisie tussen tien van Suid-Afrika en tien Nieu- Seelandse wyne om saam te val met die 100ste rugbywedstryd tussen die twee lande....more11minPlay
September 23, 2021Geldgids - Episode 13HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Niek van den Berg en Riaan Lindeque van HGG se Welvaart-sake-eenheid lig ons toe oor spaarkunde. Hulle gee ook raad oor wat die beste benutting van 'n meevaller is. hggroep.co.za...more14minPlay
September 22, 2021AlldaysWilhelm Coetzee vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Alldays en omgewing as 'n toerismebestemming....more8minPlay
September 22, 2021Gershwin CupidoGershwin Cupido het swaar grootgeword in die Hessequa-distrik as die kind van 'n plaaswerker/huishulp-ma. Hy het uitgestyg bo sy omstandighede. Hy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy passies en sy werk onder die jeug op die platteland. Hy vertel ook dat sy vrees om Ingels te praat, darem nou al effe bedaar het....more11minPlay
September 22, 2021Emosionele uitdagings van kinders tydens CovidJohannes Schickerling vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die emosionele uitdagings van kinders tydens die Covid-19-pandemie....more8minPlay
September 22, 2021Grootbos FloreligiumChris Lochner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Grootbos Floreligium, 'n versameling van botaniese sketse van plante wat in die Grootbos Privaat Natuurresevaat voorkom....more9minPlay
September 21, 2021Landbou-opleidingWynand Espach vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van landbou-opleiding met 'n Afrikafokus, en die internasionale toekennings wat hul e-leer-landbouplatform ontvang het....more10minPlay
September 21, 2021Alzheimer se siekteDr. Susan Coetzer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Alzheimer se siekte, en die vordering wat al gemaak is in die behandeling van dié siekte....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.