Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
September 13, 2021Chroniese oorprobleme by troeteldiereVeearts dr. Ingrid de Wet praat oor chroniese oorprobleme by troeteldiere....more11minPlay
September 13, 2021Agri Wes-KaapJannie Strydom vertel vir Martelize Brink van Agri Wes-Kaap se bedrywighede....more13minPlay
September 13, 2021BalansrehabilitasieFisioterapeut Chantal Berry praat oor balans en balansrehabilitasie....more11minPlay
September 10, 2021Antjie se Pad loop deur jou hartIn die vroeë 1930's het Antjie Stuurman elke dag tien kilometer van haar en haar man Booi se veeposhuisie na die opstal van die plaas Witteklip gestap om te gaan werk, en dan weer die 10 km terug gestap huis toe. Dié roete is deesdae die kern van die Antjie se Pad-voetslaanroetes in die asemrowende Kougaberge. Mariska Spoormaker het die roetes saam met Herman Stoffberg, ontwikkelaar van Antjie se Pad, gaan verken....more10minPlay
September 10, 2021KareedouwWilna Moolman gesels met Martelize Brink oor Kareedouw as toerismebestemming....more10minPlay
September 10, 2021Alwyn Marx, waaghals en lyfwagHaidee Muller-Isaacs gesels met Alwyn Marx by 'n buite-gimnasium naby haar huis. Alwyn is 'n hoërisiko-lyfwag en 'n waaghals. Hy vertel vir Haidee van straatoefening (street gimming) en sy werk op die stel van flieks soos Tomb Raider en The Mummy. Alwyn was al ‘n dubbelganger vir 'n hele paar bekende akteurs, en al vir Tom Cruise ontmoet....more12minPlay
September 10, 2021SelfdoodvoorkomingM'lani Basson gesels met Martelize Brink oor selfdoodvoorkoming....more11minPlay
September 09, 2021Die versorging van uilkuikensDanelle Murray gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die versorging van uilkuikens....more8minPlay
September 09, 2021Kognitiewe agteruitgangKognitiewe vaardighede sluit in die vermoë om nuwe kennis te kan leer, te verwerk en toe te pas, en om te kan redeneer. Dit is gebaseer op vermoëns waarmee ons gebore word. Dit is egter moontlik om vaardiger te word met werk, oefening en stimulasie. Die teendeel is egter ook waar - dat ons leefstyl ook soms kan lei tot kognitiewe agteruitgang. Jacqui January verduidelik....more7minPlay
September 09, 2021Geldgids - Episode 11HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Stefanie Tolken is 'n geregistreerde finansiële raadgewer verbonde aan HGG se Welvaart-sake-eenheid. Stefanie se vakgebied is raadgewing met betrekking tot mediese hulpfondse en oorbruggingsdekking, en sy wys ons op die noodsaaklikheid daarvan....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.