Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
September 03, 2021GifbergGifberg se naam het 'n interessante oorsprong. Johan Rademan het Mike Spies bo-op die berg in die Suide van Namakwaland ontmoet, waar die Gifbergpas aan die voet van die Knersvlakte bestyg kan word. Leipoldt en rooibostee kom ook onder die loep....more15minPlay
September 03, 2021Flip en Tilla is al 18 jaar lank ‘sigeuners’Die egpaar, Flip en Tilla de Wet, albei 74 jaar oud, is al 18 jaar lank voltydse langpad-toerders wat op alle lengte- en breedtegrade van Suid-Afrika al hulle tentpenne ingeslaan het. Mariska Spoormaker het hulle op Pofadder in die hande gekry. Tilla vertel waar dit alles begin het....more9minPlay
September 03, 2021UJ-kunsgalery kry toekenning vir innovasieDie Universiteit van Johannesburg se kunsgalery het die afgelope week ‘n toekenning ontvang van Besigheid SA vir innovering. UJ het meer as net ‘n 3D-galery geskep. ‘n Platvorm is ontwikkel waar interdisiplinêre projekte en video-argiewe aan globale gehore beskikbaar gestel is. Jacqui January vertel meer…...more11minPlay
September 03, 2021Vroue se uitdagings tydens Covid-19Dr. Arnike Redelinghuys vertel van vroue se gesondheidsuitdagings tydens die Covid-19-pandemie....more7minPlay
September 02, 2021MtunziniDaphne Untiedt vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Mtunzini as toerismebestemming....more9minPlay
September 02, 2021Flos jou tande!Dirna Grobbelaar praat oor die belangrikheid van flos....more7minPlay
September 02, 2021Geldgids - Episode 10Prof. JP Smit van HGG Finansiële Groep praat oor die slaggate waarin 'n onderneming kan beland, en hoe om dit te vermy....more14minPlay
September 02, 2021Groen-ontwerp in stedeArgitek Gerrit Jordaan vertel hoe groen-ontwerp in stede toegepas word....more12minPlay
September 01, 2021Anruné WeyersParalimpiese gouemedalje-wenner Anruné Weyers gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar ervaring in Japan....more9minPlay
September 01, 2021Middelburg se wêreldbekendesOudspringbokkaptein Wynand Claassen praat oor Middelburg se skool wat ook vir sjef Jan-Hendrik van der Westhuizen en kunstenaar Louis Janse van Vuuren opgelewer het....more18minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.