Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
August 19, 2021Kusadiana Trust help jongmense met ambagteIlse Terblanche is van die Kusadiana Trust in Gqerberha. Hulle fokus is om jongmense te befonds sodat hulle ambagte kan beoefen. Haidee Muller-Isaacs het met haar gepraat....more9minPlay
August 19, 2021Geldgids - Episode 8HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Casper Marais en Leras Uys deel hul ervaring en sakekundigheid in die gesprek. Casper is 'n direkteur van HGG Finansiele Groep se Konsult-sake-eenheid en Leras is 'n professionele rekenmeester en 'n direkteur van HGG Finansiele Groep asook die hoof van die groep se Paarl-kantoor. Hullle praat oor die noodsaaklikheid en voordele van orde in boekhouding en die bestuur van persoonlike en sake-ondenemings se geldsake. hggroep.co.za...more14minPlay
August 19, 2021Akoestiek in teatersRachel Viljoen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van akoestiek in die ontwerp van teaters....more13minPlay
August 18, 2021Leef en oorleef in die natuurHoe het die Khoi en San in die veld, van die veld geleef? En wat van die kinders wat soms sonder ouerbewaking gespeel en gehardloop het in die veld? Jacqui January kyk na van die slim gebruike van plante vir oorlewing....more8minPlay
August 18, 2021Duitse weeskind vertel haar verhaalMarion Maasch du Toit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe sy as een van 89 Duitse weeskinders op 8 September 1948 in Kaapstad aangekom het om deur Suid-Afrikaners aangeneem te word....more12minPlay
August 18, 2021Fietsry, gedigte en kos op MontaguAnmiray Opperman is van die Ashbury-gemeenskap in Montagu. Dit is haar hartsbegeerte om besoekers aan dié Roete 62-dorpie in die Klein Karoo per fiets te laat wiel na die kultuurhistoriese ervaring waar jy o.a. die dramatiese sy van Anmiray leer ken, maar ook ouma se geregte op die tafel met jou gedeel word. Johan Rademan het met haar kennis gemaak....more8minPlay
August 18, 2021Orgaanskenking red lewensAlice Vosloo en Hannes Oosthuizen gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor orgaanskenking. Hannes het 'n deel van sy lewer aan sy pa geskenk....more13minPlay
August 17, 2021Museums is steeds relevantHaidee Muller-Isaacs gesels met Michael Janse van Rensburg, direkteur vir museums, erfenis en geografiese name in die Wes-Kaap. Hy verduidelik hoekom museums steeds ‘n belangrike rol speel, en hoe ons moet keer dat dit nie wit olifante word nie....more11minPlay
August 17, 2021Stroping van boombas 'n groot probleemWillem Boshoff vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe inheemse bome op Tafelberg se bas gestroop word vir traditionele medisyne en rituele....more12minPlay
August 16, 2021Die verlies van kindersStefan Lessing vertel vir Martelize Brink hoe sy elfjarige seun 17 jaar gelede in 'n fratsongeluk dood is, en die insigte wat hy in hierdie tydperk oor se verlies gekry het....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.