Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
August 11, 2021Eugene Marinus se langtongvliegJohan Rademan gesels met Eugene Marinus van die Hantam Botaniesetuin op Niewoudtville oor 'n internasionale verering met die endemiese langtongvlieg wat na hom vernoem is....more7minPlay
August 11, 2021Gaarmaak metodes vir rooivleissnitteAnnelien Pienaar gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor rooivleissnitte en die gepaste gaarmaak metodes vir verskillende snitte....more9minPlay
August 11, 2021Seksuele teistering in die werkplekDr. Linda Meyer gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor seksuele teistering in die werkplek....more11minPlay
August 10, 2021'n Goudmyn vol wynMartelize Brink kuier gesels met Nico Retief op Van Loveren op Robertson oor die geskiedenis van die Goudmyn-streek, en hoe dit jare gelede in plase opgedeel is....more6minPlay
August 10, 2021AmigurumiHeide Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Amigurumi, die Japanese benaming vir 'n gehekelde of gebreide speelding....more10minPlay
August 10, 2021Professor Nico KoopmanProfessor Nico Koopman is die viserektor van die Universiteit van Stellenbosch. Haidee Muller-Isaacs het met hierdie gebore Noord-Kaapse akademikus, predikant en skrywer gesels oor die man agter die professor. Ook oor sy nederige grootwordjare, wat hy by sy ouers geleer het, sy passies en wat hy na dese vir sy eie kroos leer....more11minPlay
August 10, 2021Giel van Deventer se 50ste BergrivierGiel van Deventer gesels met Johan Rademan en Martelize Brink nadat hy die eerste persoon geword het om aan 50 Bergrivierkanomarathons deel te neem....more20minPlay
August 09, 2021Woman ZoneTheresa Smith vertel vir Martelize Brink van die Woman Zone-netwerk se aktiwiteite....more8minPlay
August 09, 2021DAK Netwerk se vrouebemagtigingsprojekteVerna Stuurman vertel vir Martelize Brink van die DAK Netwerk se vrouebemagtigingsprojekte....more8minPlay
August 09, 2021Jana MarxJana Marx gesels met Martelize Brink oor haar werk as dieptejoernalis, die skryf van die boek AFSPRAAK MET MOORD en die reeks DEVILSDORP wat rekords laat spat....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.