Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
August 04, 2021Akademiese bedrogHaidee Muller-Isaacs gesels met prof. André Calitz van die Nelson Mandela Universiteit oor akademiese bedrog. Hy vertel watter navorsing hy oor die onderwerp gedoen het, en watter metodes gebruik kan word om dié toenemende euwel in sy spore te stop....more11minPlay
August 04, 2021KubermisdaadEbbe Rabie gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die omvang van kubermisdaad, en die versekering wat jy daarteen kan uitneem....more13minPlay
August 04, 2021Brenda ontleed cannabisBrenda Marks het ‘n meestersgraad in chemie. Sy het onlangs in Montagu as analitiese chemikus begin om die inhoud van onder andere cannabis-ekstrakte te ontleed. Die toekoms van cannabis se rol op medisinale vlak is nog in 'n groot mate ongetoets. ‘n Skouerbesering as rotsklimmer het die wêreld vir haar oopgemaak. Johan Rademan het met Brenda gesels....more13minPlay
August 03, 2021OIimpiese ontwerpeBotha Kruger vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die vakmanskap by die Olimpiese Spele - van die tradisionele ontwerpe op die medaljes se linte tot 'n pa en seun ikoniese geboue ontwerp het vir die twee Spele wat in Japan aangebied is....more10minPlay
August 03, 2021Woordeboek vir KaapsProf. Quentin Williams vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van 'n projek om die eerste drietalige woorde boek vir Kaaps saam te stel....more13minPlay
August 02, 2021SAUK vier 85 jaarKommunukasie-minister Stella Ndabeni-Abrahams gesels met Martelize Brink oor die SABC se 85ste bestaansjaar....more6minPlay
August 02, 2021SpraakterapieHaidee Muller-Isaacs praat met spraakterapeut Inge Burger oor spraak en taalontwikkeling by jong kinders, en wanneer ouers bekommerd moet wees....more11minPlay
August 02, 2021Cape Town CaresMareli du Toit vertel vir Martelize Brink van Cape Town Cares wat sorg dat Kaapstad, wat tydens die droogte skenkings ontvang het, nou weer skenk waar die nood groot is ná die onrus in KwaZulu-Natal....more8minPlay
August 02, 2021GreytonChris Cloete en Roslyn Peterson gesels oor Greyton, Kwêla se dorp van die jaar....more9minPlay
July 30, 2021Toep vir kampeerdersSaskia Brown vertel van 'n toepassing waarmee kampeerders kampgeriewe op private grond kan ontdek....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.