Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
July 28, 2021Vroue se finansiële fiksheid en vryheidLelane Bezuidenhout gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor vroue se finansiële fiksheid en vryheid....more6minPlay
July 27, 2021Lizane LouwLizane Louw is ‘n multimedia-reisjoernalis, fotograaf en visuele kunstenaar. Sy woon sedert Desember 2019 in Duitsland, en is tans in Berlyn waar sy werk as reisjoernalis en fotograaf. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar lewe in dié kosmopolitaanse stad en die nomadiese lewe van ‘n wereldreisiger....more11minPlay
July 27, 2021Lewensvaardighede vir mense op paroolGlen Meyer vertel van 'n lewensvaardigheidsprogram vir mense wat vir parool in aanmeking kom....more10minPlay
July 27, 2021Inheemse kruieBotanis Ernst van Jaarsveld praat oor inheemse kruie wat jy in kos kan gebruik....more11minPlay
July 27, 2021AARTOChris Smit verduidelik hoe die AARTO-stelsel geimplimenteer gaan word....more9minPlay
July 26, 2021Gerda se blokraaieGerda Engelbrecht is ’n woordsmid by een van Suid-Afrika se grootste mediamaatskappye/ Sy is veral betrokke by die opstel van blokraaie. Sy was onlangs een van ’n span wat aan ’n platform gewerk het, wat dit nou moontlik maak om Afrikaanse blokraaie op jou selfoon in te vul. Sy is ook reisbetotteld en die redakteur van 'n reistydskrif....more13minPlay
July 26, 2021Dr. Rolene WagnerDr. Rolene Wagner vertel vir Martelize Brink van haar loopbaan en die uitdaging van haar rol as die nuwe superintendent-generaal van die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement....more12minPlay
July 26, 2021Hy is 85, maar die storiepad bly roepHierdie is die storie van 'n oud-geskiedenisonderwyser wat 20 jaar ná sy aftrede steeds saam met sy vrou Caryl die pad vat om elke keer nog 'n stukkie Oos-Kaapse streeksgeskiedenis uit te snuffel en neer te pen. Hy is die 85-jarige Bartle Logie, eens skoolhoof van Woodridge Preparatory en deesdae inwoner van St. Francisbaai. Hy het vir Mariska Spoormaker vertel hoe sy belangstelling in die Oos-Kaapse streeksgeskiedenis ontstaan het....more7minPlay
July 26, 2021Impak van verbruikers se gemoedstoestand op bemarkingProf. Pierre Joubert praat oor navorsing wat gedoen is oor verbruikers se gemoedstoestand tydens die Covid-19-pandemie, en die implikasies wat dit vir bemarkers inhou....more18minPlay
July 23, 2021Joan ArmatradingMartelize gesels met bekende sanger en liedjieskrywer Joan Armatrading oor haar vyf dekades in die bedryf en haar 20e album....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.