Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
July 23, 2021Namibië se besondere biodiversiteitNamibië is ‘n land met ‘n besondere biodiversiteit. Van die interessanthede is oorblyfsels onder andere van die Kaapse flora. ‘n Groot deel van die land is moeilik toegangklik vir navorsers, en daarom is daar spesies wat nog nooit opgeteken is nie. Jacqui January gesels met dr. Ernst van Jaarsveld, ‘n plantkundige, oor ‘n ekspedisie wat hy meegemaak het 1,700 meter bo seevlak....more11minPlay
July 23, 2021Meubels van sigaretstompies?Santie Gouws vertel hoe haar onderneming herwinde plastiek en sigaretstompies gebruik om meubels te maak....more15minPlay
July 22, 2021Boere tel die laaste druppels waterDie nagenoeg sewe jaar lange droogte in groot dele van die Oos-Kaap woed steeds voort, en in die Gamtoosvallei is alle oë op die Kougadam waarvan die watervlak ‘n paar dae gelede op 3,91% gestaan het - die laagste ooit. Die dam voorsien onder andere water aan 132 besproeiingsboere. Mariska Spoormaker het met die betuurshoof van die Gamtoos Besproeiingsraad, Rienette Colesky, oor die leë Kougadam gepraat....more8minPlay
July 22, 2021Oseaangebaseerdeerde geleenthede vir die jeugMarguerite Kimberley vertel vir Martelize Brink van oseaangebaseerdeerde geleenthede en omgewingsopvoeding vir die jeug van kusgemeenskappe....more11minPlay
July 22, 2021Geldgids - Episode 4HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Vonnie Mostert is 'n organisasie-sielkundige wat leding gee aan maatskappye oor die optimale benutting en ontwikkeling van hulle mense. In sakeondernemings - groot en klein - en in gesinne is vernuftige stuurkuns noodsaaklik. Elke skip of skuitjie het 'n kaptein. Vonnie dien as navigator of koerspeiler wat in ‘n stormagtige tydvak die rigting na kalmer water en veilige hawens help aandui. hggroep.co.za...more14minPlay
July 22, 2021BiodiversiteitsterrorismePaul Gildenhuys vertel vir Martelize Brink van biodiversiteitsterrorisme en die stroping van reptiele en plante in die droë gebiede van die Noord- en Wes-Kaap....more14minPlay
July 21, 2021Ma's vir WellingtonSalome Langmann is die operasionele bestuurder van die nie-winsgewende organisasie, Ma's vir Wellington. Die Supersterre Kinderbedieningsprogram, en Supersterre ECD akkomodeer 117 kinders tussen 3 en 6 jaar oud. Sy is passievol oor kinders en mammas om gesonde verhoudings te hê en te vorm. Haidee Muller-Isaacs het met haar gesels oor haar omgee-hart vir kinders....more11minPlay
July 21, 2021YsswemFrancois du Toit vertel vir Martelize Brink van ysswemmers in Suid-Afrika....more15minPlay
July 21, 2021Veilige omgewingsPieter le Roux verduidelik hoe jy 'n veilige omgewing te midde van onveilige omstandighede skep....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.