Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
July 16, 2021Impak van geen toeskouers op sportluiGielie Hoffmann vertel vir Martelize Brink van die impak wat die afwesigheid van toeskouers op sportlui het....more12minPlay
July 15, 2021Organisasie help mense op paroolGlen Meyer vertel vir Esté Gross hoe sy organisasie gevangenes wat vir parool in aanmeking kom, leer om groentetuine te maak sodat hulle vir hulleself kan sorg en 'n verskil in hulle gemeenskappe maak....more10minPlay
July 15, 2021Geldgids - Episode 3HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Marita Oosthuizen is 'n emosionele intelligensie-ontwikkelingkonsultant. Met haar kundigheid, rus sy ons toe met emosionele padkos en wysheid vir ons tog uit die doolhof van emosionele en finansiële wanhoop. hggroep.co.za...more14minPlay
July 15, 2021AanlegtoetseOpvoedkundige sielkundige Jacques Viljoen vertel vir Esté Gross op Wêreld Jeugvaardigheidsdag van aanlegtoetse om te help om die mees geskikte beroepskeuse te maak en 'n geskikte stel vaardighede daarvoor te ontwikkel....more13minPlay
July 14, 2021Maluti-veewagterhondeMaryke Stern vertel vir Martelize Brink van Maluti-veewagterhonde wat suksesvol veeverliese bekamp....more10minPlay
July 14, 2021Shirley Feris se stylblogShirley Feris vertel vir Martelize Brink van haar blog met stylwenke vir middeljarige vroue....more11minPlay
July 14, 2021Versekering wanneer jy verhuisMarkus Fourie gesels met Martelize Brink oor die vrae wat PSG Insure tydens die onrus ontvang, en wat jy met versekering in gedagte moet hou wanneer jy verhuis....more7minPlay
July 14, 2021Social Justice FoundationHaidee Muller-Isaacs praat met Laurie Greyvenstein oor sy niewinsgewende organisasie, Social Justice Foundation, wat mense met onderhoudsake en mediasie help. Dié oud-landdros vertel hoekom hy en sy vrou, Anneke, 'n passie het om mense met onderhoudsake te help, en hoe hulle ander desperate mense gaan help ter ere van Mandeladag op 18 Julie....more10minPlay
July 13, 2021Landdros sit hakkel ore aanHy dink in hierdie dae van pandemie en inperking veral aan die mense wat ‘n struikelblok soos hakkel te bowe moet kom, sê Jo Els, landdros van Tarkastad in die Oos-Kaap. Jo het langer as 40 jaar met die frustrasie en verleentheid van hakkel saamgeleef. Op 55-jarige ouderdom het hy toevallig op ‘n kursus afgekom wat hom gehelp het om hakkel te oorkom. Hy vertel sy storie vir Mariska Spoormaker....more10minPlay
July 13, 2021Bergfietsritte vir kinders help met geestesgesondheidJaco van der Linde vertel vir Martelize Brink van die Pedal Project wat kinders uit agtergeblewe gemeenskappe vir bergfietsritte in Stellenbosch se berge neem. Hy gesels oor die impak van die uitstappies op die kinders se geestesgesondheid, en hoe dit met ADHD help....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.