Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
July 13, 2021Oefening en Covid-19Biokinetikus Marius Cornelissen praat oor die voordeel van oefening vir mense met komorbiditeite vir Covid-19, en hoe jy ná Covid-19 weer moet begin oefen....more11minPlay
July 12, 2021Hendrik se groot Coca-Cola versamelingHendrik Botha vertel vir Martelize Brink van sy versameling Coca-Cola memorabilia van sowat 11 000 items....more9minPlay
July 12, 2021Misaad in rolprenteMisdaad is een van die top storie-idees vir rolprente en TV-reekse. Deel van die wenresep is wanneer dit op ware gebeure gebaseer is, en die gerehabiliteerde misdadiger self sy rol speel. Rina Jooste is ‘n rolprentmaker wat vertel wat agter die skerms gebeur in haar werk. Sy vertel ook van die lewenslesse wat sy by van die misdadigers geleer het. Jacqui January gesels met haar....more9minPlay
July 12, 2021Laaistasies vir elektriese voertuieJaco Botha vertel vir Martelize Brink van die infrastruktuur in Suid-Afrika vir laaistasies vir elektriese voertuie....more12minPlay
July 12, 2021Impak van Lang-Covid op werkgewersProf. Renata Schoeman praat oor die impak wat Lang-Covid op werkgewers het....more10minPlay
July 09, 2021Hilltop Legacy maak 'n impak in die PaarlBjörn Alexander gesels oor sy nie-winsgewende organisasie, Hilltop Legacy, se werk in die Paarl-gemeenskap. Hy vertel hoe hulle programme reeds 'n reuse impak maak in die lewe van die jongmense, deur te fokus op akademie, fisiese aktiwiteite en mentorskap. Haidee Muller-Isaacs het gaan hoor hoekom dié jongman so hard werk om 'n verskil in sy gemeenskap te maak....more12minPlay
July 09, 2021Peace Parks TVLésa van Rooyen vertel vir Martelize Brink van die Vredesparke-stigting se Peace Parks TV. Op die webblad kry jy sien wat die veldwagters in die oorgrensparke sien en doen....more7minPlay
July 09, 2021Julie is PlastiekvryemaandPolistireen is ‘n plastiekverpakkingsmateriaal wat in elke huishouding te vinde is. Dit word gebruik om waardevolle huishoudelike toestelle, soos yskaste en TV’s, te beskerm tydens verpakking. Daar is egter ‘n ernstige pleidooi aan Suid-Afrikaners om in die groot aanvraag om plastiek te herwin, gehoor te gee. Jacqui January het die storie…...more10minPlay
July 09, 2021Op 46 met skaatsplank op pad na Olimpiese SpeleDallas Oberholzer vertel vir Martelize Brink van sy geleentheid om op 46 Suid-Afrika in skaatsplankry by die Olimpiese Spele te verteenwoordig....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.