Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
July 06, 2021Vervang gesonde kos hiermeeDieetkundige Retha Harmse vertel waarmee jy gesonde kos kan vervang, wat sommige mense nie kan eet nie as gevolg van siekte of allergieë....more14minPlay
July 05, 2021Kry ‘n reënwatertenk, sê Baaise waterheldMet die gesamentlike stand van Nelson Mandelabaai se damme wat nou op 10% staan, het die munisipaliteit begin met 'n veldtog van waterhelde om erkenning te gee aan inwoners wat alles in hulle vermoë doen om so min as moontlik munisipale water te gebruik. Een van hierdie waterhelde is Kierie Slabbert van Despatch. Mariska Spoormaker het met hom gepraat....more9minPlay
July 05, 2021Hospitaal vir wilde diere in JohannesburgDr. Karin Lourens vertel vir Martelize Brink van 'n hospitaal vir wilde diere in Johannesburg waar al die pasiënte gratis behandel word....more9minPlay
July 05, 2021Hoe het pandemie ouer/kind-verhoudings geraak?Yolandi Kok vertel vir Martelize Brink hoe die pandemie en inperking ouers en kinders se verhouding beïnvloed het....more8minPlay
July 05, 2021Laat nuwelinge tuis voel in werkplekAnja van Beek vertel vir Martelize Brink hoe jy nuwelinge by 'n werk laat floreer, en hoe om die ondernemingskultuur te behou in die van-die-huis-af-werk-era....more14minPlay
July 02, 2021Kampioenfietsryer nou ‘n klavierstemmer?Die kampioenfietsryer Anriette Schoeman, wat onder meer die Argus-fietstoer al sewe keer gewen het, het nou note stem by haar speke sing gevoeg. Mariska Spoormaker het Anriette en haar leermeester, Reon Brown, gaan opsoek....more11minPlay
July 02, 2021WetenskapkommunikasieEngela Duvenage gesels met Martelize Brink oor hoe om die wetenskap toeganklik te maak vir die publiek, ook vir kinders....more9minPlay
July 02, 2021Bredell Dolfyn tuisgeboude motorCaroline Bredell vertel vir Martelize Brink van die Bredell Dolfyn tuisgeboude motor waaraan drie generasies al 32 jaar lank werk....more7minPlay
July 02, 2021Tuisgeboude voertuieAlta Swanepoel vertel vir Martelize Brink van die wetlike aspekte van tuisgeboude voertuie....more8minPlay
July 01, 2021Vrygelate aasvoël verstom met sy vlugHierdie is die storie van 'n kransaasvoël, Turkoois Zero, wat as jong volwassene op ‘n plaas in die Oos-Kaap vrygelaat is, en toe duisende kilometers ver gevlieg het om weer by die plek te kom waar hy uitgebroei is. Dié plek is die Vulpro-aasvoëlrehabilitasiesentrum in Noordwes. Mariska Spoormaker het met Kate Webster, die Oos-Kaapse aasvoëlrehabiliteerder, hieroor gepraat....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.