Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
July 01, 2021FilmitJan-Hendrik Opperman vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Filmit-kompetisie vir skoliere....more15minPlay
July 01, 2021Geldgids - Episode 1HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. "Wat is geld?" Prof. JP Smit van die Filosofie-departement van Stellenbosch Universiteit praat oor die aard en geskiedenis van geld. Hy wys ook daarop dat geld nie net as 'n ruilmiddel dien om materiële besittings te bekom nie, maar dat dit ook een van die maatstawwe is waarmee mense se stand en aansien in die gemeenskap gemeet word. hggroep.co.za...more13minPlay
July 01, 2021Die konflik tussen mens en natuurJohan Bouwer gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die oorbrugging van die mens/wildlewe-konflik....more11minPlay
June 30, 2021Sydene CloeteHaidee Muller-Isaacs gesels met Sydene Cloete, bestuurder van die Masigcine Kinderhuis in Mfuleni op die Kaapse Vlakte, oor haar werk en waarom dit vir haar 'n hartstaak is....more12minPlay
June 30, 2021Werkersregte tydens Covid-19-pandemieDr. Linda Meyer gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor werkersregte tydens die Covid-19-pandemie....more11minPlay
June 30, 2021Covid-19-spotprenteDr. Marina Joubert gesels met Johan Rademan en Martelize Brink van navorsing oor Covid-19-spotprente in die Suid-Afrikaanse media....more14minPlay
June 30, 2021SA SpaarinstituutLelane Bezuidenhout gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die Suid-Afrikaanse Spaarinstituut....more9minPlay
June 29, 2021Handgemaakte vetersJana Hurter vertel van haar handgemaakte veters van lint....more6minPlay
June 29, 2021Karoo-nougatMarian Esterhuizen en Suzaan Theron vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hulle Italiaanse nougat maak op Merweville in die Karoo....more11minPlay
June 29, 2021Vee, veld en geldDr. Louis du Pisani gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor hoe jy die veld lees in die Karoo....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.