Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
June 24, 2021Diere en heiningsJonathan le Riche praat oor diere-eienaars se aanspreeklikheid wanneer hulle diere deur heinings breek en mense beseer of eiendom beskadig....more8minPlay
June 24, 2021Geldgids bekendstellingHGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Geldelike terugslae knou ons sonder aansien des persoons. Daarvan het ons opnuut met die pandemie bewus geraak. Wanneer ‘n mens in dié doolhof beland waarin jy deur geldkwellinge en skuldeisers gejaag word, lyk die toestand dikwels uitsigloos en sonder uitkoms. Maar daar is altyd ‘n uitkoms uit die verskrikking. En dis na dié uitkoms waarheen HGG as geldgids wil dien. Kennis is mag, en kennis oor geld is mag oor geld - met hoop en gemoedsrus as toegevoegde waarde daarby. Geldgids word van 1 Julie af elke Donderdag om hggroep.co.za...more7minPlay
June 24, 2021WeefselskeningSandra Venter praat oor die belangrikheid van weefselskenking....more14minPlay
June 23, 2021Hangberg Dreams en Hangberg HorizonsZulfa October vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Hangberg Dreams en Hangberg Horizons wat ondersteuning bied vir verslaafdes in die kwesbare Hangberg-gemeenskap by Houtbaai....more10minPlay
June 23, 2021EntrepreneurskapsopleidingJoan Krige gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor entrepreneurskapsopleiding vir skoliere en entrepreneurskapsingesteldheid....more11minPlay
June 23, 2021EnstofhuiweringDr. Marina Joubert gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor navorsing oor enstofhuiwering....more12minPlay
June 23, 2021BêrekoopKenne Loubser gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor waar bêrekoop vandaan kom, en die moderne aanslag tot hierdie konsep....more12minPlay
June 22, 2021Troosklippies om mense se bemoedigNadat Covid Paulette Govender van die Paarl verlede jaar platgetrek het, het sy besluit om troosklippies te maak. Sy deel dit uit of los dit op plekke om mense te bemoedig. Haidee Muller-Isaacs het Paulette raakgeloop....more12minPlay
June 22, 2021NastergalWiida en Erick Badenhorst vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die verbouing en verwerking van nastergal....more15minPlay
June 22, 2021HerderakademieJohan Bouwer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van herlewingsweidingpraktyke en die eerste herderakademie....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.