Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
June 29, 2021Gemeenskapskemas by aftreeoordeKarin Krohn gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die werking en wetlike aspekte van gemeenskapskemas by aftreeoorde....more6minPlay
June 28, 2021Danya Goosen se spaarsamigheidswinkelDie stylvolle Danya Goosen het beslis nie in sak en as gaan sit toe 2020 haar met al sy ellende begin meesleur het nie. Albei haar ouers is in dié donker jaar oorlede. Die selferkende modemeisie het haar liefde vir mooi klere omskep in ‘n winsgewende spaarsamigheidswinkel, of soos die gonswoord lui, Thrift Store. Haidee Muller-Isaacs het in Elsiesrivier gaan kyk hoe Danya in haar gemeenskap woeker....more10minPlay
June 28, 2021Depressie berei haar voor vir Covid-19Alta Cloete vertel vir Martelize Brink hoe 'n lewe met depressie haar vir Covid-19 voorberei het....more16minPlay
June 28, 2021Kies die regte brilAdele Camarena gesels met Martelize Brink oor die keuse van 'n stylvolle bril....more7minPlay
June 28, 2021Eet reg ná CovidDieetkundige Retha Harmse vertel vir Martelize Brink wat jy behoort te eet om van Covid-19 te herstel....more9minPlay
June 25, 2021Heidi MollentzeHeidi Mollentze is geen vreemdeling in die vermaakbedryf nie - sy dra verskeie hoede: Heidi is aktrise, stemkunstenaar, dialoog- en optreeafrigter, lektor en lewensafrigter. Sy speel ook gereeld hoofrolle in RSG se radiodramas en middagvervolgverhale. Haidee Muller-Isaacs het haar gevra hoe sy dit alles baasraak, en hoekom sy sê dat mense haar batterye herlaai....more12minPlay
June 25, 2021Radiobeheerde modelvliegtuieMorné Swanepoel vertel vir Martelize Brink van radiobeheerde modelvliegtuie as 'n stokperdjie, en die Impala skaalmodel wat hy al vier jaar lank aan bou....more10minPlay
June 25, 2021DiamanteDr. Petre Prins vertel vir Martelize Brink aan wie diamante behoort wat ontdek word, en verwys na 'n knewel van 'n diamant wat onlangs in Botswana gemyn is....more8minPlay
June 25, 2021Werkersregte tydens Covid-19Dr. Linda Meyer gesels met Martelize Brink oor werkersregte te midde van die Covid-19-omstandighede....more15minPlay
June 24, 2021Maak ‘n plan teen pandemie-stres of…Mariska Spoormaker gesels met Marolien Schmidt, ‘n fisioterapeut van die Baai, oor hoe al hoe meer mense deur stres oor die Covid-19-pandemie geraak word. Die stres manifesteer in liggaamspyne en 'n verswakte immuunstelsel....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.