Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
June 17, 2021Die mites van onvrugbaarheidDr. Danie Botha gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die mites van onvrugbaarheid....more12minPlay
June 16, 2021Watter impak het die pandemie op kore?Hoe raak die voortslepende pandemie kinders vir wie koorsang 'n welkome buitemuurse aktiwiteit is? Haidee Muller-Isaacs gesels hieroor met Karina Erasmus, afrigter van die Tygerberg-kinderkoor, en van die kinders in die koor....more13minPlay
June 16, 2021Jacques GombaultAkteur Jacques Gombault vertel hoe sy jeugervaringe sy loopbaan gevorm het, en van die jeugprojek waar hy betrokke is....more14minPlay
June 16, 2021TafelbergTafelberg is in 2020 aangewys as Afrika se voorste toerisme-attraksie. Vanjaar is dit weer genomineer in dieselfde kategorie en die Tafelberg Sweefspoormaatskappy is genomineer in die Verantwoordelike Toerisme-afdeling....more9minPlay
June 16, 2021Vaardighede vir die digitale eraDie digitale era vereis unieke vaardighede wat reeds op skool ontwikkel moet word, sê akdamiese konsultant Samara Cloete....more10minPlay
June 15, 2021Groter vaderliefde kry jy nieDie mooiste storie van vaderliefde kom uit die Bergsebra Nasionale Park naby Cradock in die Oos-Kaap. Die vader se naam is Mabula, ‘n jagluiperdmannetjie. Sy welpies se name is CJ en Chad. Die storie het begin toe Angela, Mabula se wyfie, hulle welpies gaan leer het hoe om te jag. Roland Januarie, hoof van die Bergsebra Nasionale Park, vertel vir Mariska Spoormaker wat gebeur het....more9minPlay
June 15, 2021Dink jy te veel?Lewensafrigter Lizette Volkwyn sê wanneer te veel oor 'n ding dink, begin jy om jou vermoëns te bevraagteken....more11minPlay
June 15, 2021Projek wil kinders basiese morele waardes leerBasiese morele waardes is die grondslag van emosionele intelligensie, sê Magdie de Kock, wêreldpresident van die Vereniging van Landelike Vroue. Een van die lidorganisasies van die vereniging, Die Dameskring, het 'n projek begin om gesonde waardes onder kinders te kweek. Jacqui January het meer hieroor gaan uitvind hieroor by die president van die Dameskring, Coreen King....more10minPlay
June 15, 2021AnafilakseDr. André van Niekerk praat in Wêreld Allergieweek oor anafilakse wat wêreldwyd aan die toeneem is....more19minPlay
June 14, 2021Die ouetehuis se strippers...Jy kan hulle maar die Strippers van Aristea noem. As jy in 'n tehuis vir bejaardes bly moet jy soms planne beraam om fondse bymekaar te kry. Toe besluit twee inwoners om te strip. Nee dis darem nie wat jy dink nie! Haidee Muller-Isaacs het by Huis Aristea gaan inloer om die storie uit die perd se bek te hoor....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.