Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
June 14, 2021Hoe lyk kantore ná Covid?Sarene Nel vertel hoe kantoorspasiessal lyk as werk-van-die-huis weer werk-by-die-werk word?...more9minPlay
June 14, 2021Winterhoop-projekDr. Hennie Combrink vertel van His Hands se betrokkenheid by die Winterhoop-projek....more8minPlay
June 14, 2021Ouerbetrokkenheid in onderwysDr. Jurie Joubert praat oor ouerbetrokkenheid in onderwys. Onderwysdepartemente dwarsoor die wêreld bied opleiding en ondersteuning aan ouers om onderrigondersteuning aan hulle kinders te gee....more12minPlay
June 11, 2021Gratis rekenaaropleiding vir werklose jeugIn Nelson Mandelabaai het 'n oudonderwyser, Mark Baartman, begin om gratis rekenaarkursusse vir werklose jeug aan te bied, en heelwat van hulle het reeds die kursus met welslae voltooi. Meneer Baartman het ook uit sy eie sak vir die skootrekenaars betaal wat die studente gebruik. Mariska Spoormaker het met hom gepraat....more9minPlay
June 11, 2021Cathy - die vrou agter die stuurCathy vertel vir Martelize Brink van haar ervaring as swaarvragmotorbestuurder op die langpad in die 1980's....more13minPlay
June 11, 2021GemeenskapsaptekerAnil Lalla vertel vir Martelize Brink van sy ervaring as gemeenskapsapteker in Penlyn, Kaapstad....more6minPlay
June 11, 2021HuisverbeteringsRoyzanne Kampher verduidelik wat jy in gedagte moet hou wanneer jy huisverbeterings oorweeg....more7minPlay
June 10, 2021Sirene Paulse van Somerset-WesSirene Paulse van Somerset-Wes het na 'n ernstige verkoue in 2019, gesukkel om die gevoel van naalde en spelde in haar regterbeen af te skud. Twee jaar later was sy 'n kwadrupleeg. Die ma van twee vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy weier om op te hou veg om haar lewe terug te kry....more13minPlay
June 10, 2021VaardighedeOpvoedkundige sielkundige Jacques Viljoen gesels oor mense se vaardighede wat uit pas is met dit waarna werkgewers soek....more12minPlay
June 10, 2021AfvalbestuurAfvalbestuur het ‘n hoogs tegnologies gevorderde bedryf geword. Stortingsterreine word deesdae ontwerp om die impak op die omgewing te verminder. Reon Pienaar, ‘n raadslid van die Instituut vir Afvalbestuur, vertel vir Jacqui January van die interessanthede in die bedryf en kry ‘n paar wenke oor afvalbestuur by die huis....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.