Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
June 07, 2021Chris van der Westhuizen se onderwysroepingHaidee Muller-Isaacs kuier by Chris van der Westhuizen by sy huis in Bellville. Hy het 'n vorige keer vir ons die mooiste storie vertel van sy oorlede ma wat in sy geboortedorp, Upington, bekendgestaan het as Tannie Nellie Naald. Nou vertel die afgetrede Chris die hartverwarmende verhaal van sy 34 jaar in die onderwys - 18 jaar daarvan, as skoolhoof. Chris maak ook sy hart oop oor sy liefde vir die spreekwoordelike afvlerkvoëls, en hoekom hy glo die onderwys sy roeping was....more12minPlay
June 07, 2021WintermodesSuzanne Kotze en Justine Kroes vertel vir Martelize Brink van die nuwe wintermodes....more12minPlay
June 07, 2021Kan kuns wys dat kind geboelie word?Kunsberader Lorette Dye vertel vir Martelize Brink hoe kuns kan verklap of 'n kind geboelie word....more10minPlay
June 07, 2021Gemoedsuitdagings by jongmenseDr. Jacques Mostert vertel vir Martelize Brink hoe die voorkoms van gemoedsuitdagings by jongmense internasionaal toenemend 'n bekommeris is....more14minPlay
June 04, 2021KaskarkompetisiesAlewijn Dippenaar vertel van 'n reeks kaskarkompetisies wat tans aan die Suidkus plaasvind....more9minPlay
June 04, 2021Errieda se ma se truieHaidee Muller-Isaacs gesels met kosskrywer Errieda du Toit. Sy vertel van die kleurvolle truie wat haar ma Inez gebrei het. Daar was sakke vol truie, wat sy ná haar ma se dood, begin skenk het aan tehuise en behoeftiges op Bonnievale. Haidee vind ook meer uit oor Errieda se onlangse gewigsverlies, en hoe sy dit reggekry het terwyl haar lewe om kos wentel....more12minPlay
June 04, 2021Doktorsgraad in GestremdheidstudiesDr. Karen Smit gesels oor haar lewe en die doktorsgraad wat sy pas in Gestremdheidstudies ontvang het....more10minPlay
June 04, 2021RansomwareFC Boonzaaier vertel vir Martelize Brink van ransomware, en waarom lospryse nie betaal moet word vir data wat gyselaar gehou word nie....more9minPlay
June 03, 2021Die boomplantende bibliotekaresseJacqui January vertel van ‘n jong bibliotekaresse wat passievol bome plant. Sy het begin plant by ‘n skool in die noorde, en deesdae is sy in die suide en plant voort. Rene Schoombee, die bibliotekaresse by die Durbanville Biblioteek, vertel wat sy doen....more8minPlay
June 03, 2021KinderbeskermingSonja van der Bank vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink waarteen kinders ook beskerm moet word anders as geweld....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.