Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
May 31, 2021Mdzananda DierekliniekMarcelle du Plessis vertel vir Martelize Brink hoe oorstromings by die Mdzananda Dierekliniek in Khayelitsha hulle werk in die wiele gery het....more7minPlay
May 31, 2021SojaboneSojabone word beskryf as ‘n skittergewas. Een van hierdie merkwaardige peulgewas se uniekhede is dat dit die vermoë het om stikstof te bind. Minder as 1% persent van dié voedsame proteïen word deur die mens verbruik. Jacqui January het gaan uitvind van ‘n bewusmakingspoging om dié boon weer in ons huise en op ons tafels te kry....more9minPlay
May 31, 2021BASE-argitektuurDr. Dale Sparrow vertel vir Martelize Brink hoe BASE-argitektuur mens en masjien beter kan laat saamwerk. Dit skuif administratiewe werk na die rekenaar toe....more7minPlay
May 31, 2021Childline-krisislynDr. Benita Nel vertel vir Martelize Brink hoe die redes vir oproepe na die Childline-krisislyn verander het die afgelope jaar....more15minPlay
May 28, 2021Willem Fransman JnrHaidee Muller-Isaacs gesels met die skrywer en digter, Willem Fransman Jnr, oor hoe sy liefde vir boeke en digkuns by sy plaasaarbeiderouers ontstaan het....more8minPlay
May 28, 2021Antieke en vintage juwelierswareCorné Waldeck gesels met Martelize Brink oor antieke en vintage juweliersware....more18minPlay
May 28, 2021Portret van ‘n ou man toe níé ‘n Rembrandt nieGerard de Kamper vertel hoe hulle bewys het dat die skildery, Portret van 'n Ou Man, toe nie 'n oorspronklike Rembrandt is nie....more12minPlay
May 28, 2021Praktyke wat grondgesondheid verbeterDr. Hendrik Smith vertel van praktyke wat 'n positiewe impak het op grondgesondheid en klimaatsverandering....more14minPlay
May 27, 2021Hierdie ouma slaap op 'n tafel!Vir diegene wat nog vir Louie-Anna Nel onthou - die ouma van Mosselbaai wat onder meer aktief besig was met matriekwiskunde, ballet en swem - sy het haar luukse meenthuis verkoop en met feitlik al haar meubels weggedoen sodat sy ‘n super minimalistiese lewe in Kaapstad kan lei. Sy het aan Mariska Spoormaker vertel hoekom sy dit gedoen het....more9minPlay
May 27, 2021Christiaan Brandt se wêreldkampioen danseSkolier Christiaan Brandt vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy al verskeie kere as 'n danswêreldkampioen bekroon is. Hy verteenwoordig Sui-Aafrika later vanjaar by die Dans Wereldbeker....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.