Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
May 27, 2021Wetenskapuitreik vir leerdersDr. Rehana Malgas-Enus gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar uitreikprojek om wetenskapklasse vir hoërskoolleerders te verryk en eksperimente bekostigbaar te maak. Weens inperkingsomstandighede moes sy die aanslag egter aanpas....more9minPlay
May 27, 2021Grondgesondheid en klimaatsveranderingDr. Hendrik Smith praat oor die rol van grondgesondheid in klimaatsverandering....more13minPlay
May 26, 2021Werksverhoudings tydens Covid-19Prof. Lomé Koekemoer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe werksverhoudings tydens die Covid-19-periode verander het....more17minPlay
May 26, 2021Moica Breed (1923 - 2021)Riaan Cruywagen gesels in 'n huldeblyk oor sy oudkollega Monica Breed....more13minPlay
May 26, 2021Hoekom loop so min water in die Baai se damme?Die sewe jaar lange droogte in groot dele van die Oos-Kaap het onder meer tot gevolg dat Nelson Mandelabaai se opgaardamme feitlik leeg is. Ná goeie reënval die afgelope tyd, was die verwagting dat die damme voller sou word, maar die gesamentlike stand bly op nagenoeg 12%. Wat gaan dan aan in die damme se opvangsgebiede dat so min water afloop na die damme? Mariska Spoormaker het met ekoloog Japie Buckle hieroor gepraat....more13minPlay
May 26, 2021Impak van pandemie op persoonlike finansiesNeil Roets praat oor die impak van die pandemie op Suid-Afrikaners se finansies, en hoe hulle deesdae finansiële verantwoordelikheid neem....more11minPlay
May 25, 2021JazzArtShaun Oelf gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die JazzArt dansgeselskap se terugkeer na die verhoog voor 'n gehoor....more6minPlay
May 25, 2021Genadedood vir troeteldiereVeearts dr. Ingrid de Wet praat oor genadedood vir troeteldiere. Sy verduidelik wanneer hierdie besluit gemaak moet word, watter proses gevolg word, en hoe om dit te hanteer....more13minPlay
May 25, 2021Ou wynEmile Joubert gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor 'n bottel Grand Constance 1821 wyn wat vir R420 000 verkoop is. Hy het dit al geproe......more8minPlay
May 25, 2021Georganiseerde stookgroepeAllewyn van der Linde en Gregory Webb gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor georganiseerde stookgroepe....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.