Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
May 20, 2021Stook jou eie voggiesChris Boshoff gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor distillering by die huis....more14minPlay
May 20, 2021Digitale kluise vir wagwoordeFC Boonzaaier vertel van digitale kluise vir al jou wagwoorde....more9minPlay
May 19, 2021Marinda EngelbrechtHaidee Muller-Isaacs gesels met die regisseur, TV-aanbieder en kosskrywer, Marinda Engelbrecht oor haar liefde vir kinderteater en wat sy by haar ma geleer het tydens haar grootwordjare op die plaas Joosfontein buite Durbanville....more13minPlay
May 19, 2021KZN-bergfietsroetesMichael Bester vertel van KwaZulu-Natal se bergfietsroetes....more15minPlay
May 19, 2021Raak stil in die natuurDie natuur bied veel meer as net ‘n habitat en voedingsarea vir spesies. Dit voed ook die gees. Dis in die natuurerfenisgebied in Die Wieg van die Mensdom waar Jacqui January gaan uitspan en bepeins het met ‘n paar vriende. Dominee Barry van der Merwe is bestuurder en bepeinsingsleier by die sentrum. Dis veral die spruit en die ou inheemse bome wat die mens se aandag trek....more8minPlay
May 19, 2021Skool vir KlimaatstudieProf. Eugene Cloete vertel van die nuwe Skool vir Klimaatstudie aan die Universiteit Stellenbosch....more12minPlay
May 18, 2021Wêreld MuseumdagGlynn Alard gesels oor Wêreld Museumdag en Iziko se virtuele simposium....more9minPlay
May 18, 2021Verf-en-vry-werkswinkelsMichelle Holtzhausen vertel van verf-en-vry-werkswinkels waar paartjies die geleentheid kry om passievol te raak oor 'n skildery, dan neem hulle die passie én die skildery huis toe....more11minPlay
May 18, 2021Hoe het Covid-9 verhoudings beïnvloed?Stefan Blom verduidelik hoe Covid-19 paartjies se verhoudings beïnvloed het....more11minPlay
May 18, 2021Goud en silwerBy die Olimpiese Spele kry jy goud, silwer of brons. Die edelmetale is nie verniet in daardie volgorde nie. Watter ander faktore neem jy in ag voor jy net vir die gewig van silwer of goud betaal? Dalk die era of kunstenaar? Munt- en metalekenner Pierre-Henry Nortjé het die antwoorde....more17minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.