Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
May 17, 2021Africa kidsNicolie Smuts vertel vir Martelize Brink van haar Africa kids-projek, waar kinders deur kinderliedjies blootstelling aan plaaslike tale kry....more8minPlay
May 17, 2021Om saam met kraanvoëls en Mercedes Benzes te boer...en nou vir die interessante storie van n plaas by Molteno in die Oos-Kaap waar kraanvoëls en Mercedes Benzes deel van die boerdery is. Die boer is Meyburgh Erasmus, en Mariska Spoormaker het met hom gepraat....more7minPlay
May 17, 2021Kosmetiese sjirurgie tydens Covid-19Dr. Deon Weyers vertel vir Martelize Brink hoe die inperking die gewildheid van sekere kosmetiese sjirurgieprosedures beïnvloed het. Hy gesels ook oor hoe daar besluit word of 'n versoekte prosedure wel gedoen word sal word....more11minPlay
May 17, 2021Beplan jou geldsake voor egskeidingEric Jordaan vertel vir Martelize Brink van die belangrikheid van finansiële beplanning voor 'n egskeiding....more10minPlay
May 14, 2021Hoor net hierdie Baaise Covid-Rap!In Nelson Mandelabaai het Mariska Spoormaker ‘n kletsrymskepping teen Covid gehoor, en gesoek tot sy die skepper van dié Covid-Rap opgespoor het. Hy is Leroy Papalee Alkensteadt van Major Stunners en sy kletsrymervennoot is Stanley Versace, wat weer waarsku teen bendes. Maar eers vertel Leroy Papalee hoekom hy die Covid-kletsrym geskep het....more9minPlay
May 14, 2021Jokkie-opleidingKyle Strydom vertel vir Martelize Brink hoe jokkies opgelei word, en wat dit verg om sukses te behaal op 'n perd se rug....more9minPlay
May 14, 2021RolbalHaidee Muller-Isaacs gesels met Pietman Retief op Stellenbosch oor hoe gewild rolbal onder jongmense geword het. Pietman het eers na sy aftrede begin speel....more10minPlay
May 14, 2021Mostert se MeulAndy Selfe vertel vir Martelize Brink van die werk van die Vriende van Mostert se Meul en die restourasieplanne nadat die windmeul in die onlangse brand in Kaapstad in die slag gebly het....more13minPlay
May 13, 2021Brood, werk en gebaretaalNie-regeringsorganisasies, nie-winsgewende organisasies en gemeenskapsleiers het almal ten doel om op die een of ander manier met armoedeverligting te help. En die nood raak net al hoër! Jacqui January gesels met Riaan Greeff, wat saam met twee ander jongmense hulp verleen in hulle gemeenskap. Sy wou by Riaan weet waar en hoe hulle te werk gaan....more8minPlay
May 13, 2021WamakersvleiMarlene Brand vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Wamakersvlei aan die Weskus se gerestoureerde vissersdorpie met 'n wamaakgeskiedenis, geleë op 'n plaas langs die see....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.