Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
May 25, 2021Akademiese samewerking tussen Afrika-universiteiteDr. Nico Elema praat oor akademiese samewerking tussen Afrika-universiteite....more10minPlay
May 24, 2021KoperfonteinCara McDowell vertel vir Martelize Brink van Koperfontein naby Hopefield....more11minPlay
May 24, 2021Danny Titus-gedenklesingDr. Danny Titus het kort voor sy dood in 2020 uitgetree as die AKTV se direkteur van kultuur. Hy het verskeie hoede gedra en het ook by DAK-netwerk as voorsitter gedien. Dié nie-winsgewende organisasie het hom onlangs gehuldig met 'n gedenklesing by Kunstekaap, Haidee Muller-Isaacs was daar....more6minPlay
May 21, 2021Alvin BruindersDie akteur Alvin Bruinders vertel vir Haidee van sy pa, die veteraanakteur Simon Bruinders, en wat hy alles by hom geleer het. Alvin praat oor sy grootwordjare en sy eintlike beroep, want hy het oor die jare geleer om nét akteur te wees, sal nie die pot aan die kook kan hou nie....more13minPlay
May 21, 2021Kirstenbosch se Andrew JacobsAndrew Jacobs gesels ooor 45 jaar van vingers in die grond by Kirstenbosch, en mense soos Meryl Streep wat hy daar ontmoet het....more13minPlay
May 21, 2021Mediese fondseAlan Fritz gesels met Martelize Brink oor die rol van mediese fondse....more8minPlay
May 21, 2021Die prys van gesondheidsorgDr. Nicholas Crisp gesels met Martelize Brink oor die prys van gesondheidsorg....more14minPlay
May 20, 2021DubbelswangerskapHaidee Muller-Isaacs gesels met pastoor Chantell Davis van Oos-London oor haar rare dubbelswangerskap, oftewel superfetasie. Sy was eers net bewus van een fetus in haar baarmoeder. Op 11 weke het sy gehoor daar is nog een. Die tweede eiersel is 'n week na die eerste bevrug, en Chantell het dus, nadat sy reeds swanger was, weer swanger geraak. Minder as 20 gevalle wêreldwyd is al hieroor gedokumenteer....more12minPlay
May 20, 2021Mariene Bewaararea-dagRenée Leeuwner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die eerste Mariene Bewaararea-dag in Afrika wat vanjaar op 1 Augustus gevier sal word....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.