Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
June 03, 2021Nuwe riglyne vir intieme filmtoneleRegardt van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die nuwe riglyne vir intieme tonele in die plaaslike filmbedryf....more19minPlay
June 03, 2021Barrydale se handwewersJackie Fortuin vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die handwewers op Barrydale....more10minPlay
June 02, 2021Weet jy waar is Hertzog?Min mense weet dit, maar in die Oos-Kaapse Katriviervallei vind jy ‘n gehuggie met die naam Hertzog. Die inwoners van Hertzog is hoofsaaklik Afrikaanssprekend in 'n gebied waar Xhosa die voertaal en Engels die tweede taal is. Nolan Venter, 'n bekende Afrikaanse rubriekskrywer, was jare lank die prinsipaal van Hertzog Primêr. Mariska Spoormaker het hom meer oor Hertzog uitgevra....more10minPlay
June 02, 2021PlantstudietrustBraam van Wyk vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Plantstudietrust en die projekte wat hulle befonds....more10minPlay
June 02, 2021Wêreld MelkdagIn 2020 het Suid-Afrikaanse melkuitvoere 'n hoogtepunt van 460 miljoen liter bereik in weerwil van die Covid-19-inperkings. Die Wes-Kaap is verantwoordelik vir 28% van die melkproduksie in Suid-Afrika. Wat uitvoere betref, is die provinsie 'n netto uitvoerder van melk en room. Die uitvoer van melk en room het die afgelope tien jaar met 'n gemiddelde groeikoers van 9% gegroei. Wêreld Melkdag is op 1 Junie gevier. Haidee Muller-Isaacs was by Fairview buite die Paarl tussen die bokke. Daar het sy vir die eerste keer in haar lewe bokmelk geproe…...more12minPlay
June 02, 2021Internasionale Toerisme-filmfeesJames Byrne gesels oor die Internasionale Toerisme-filmfees wat onlangs plaasgevind het....more11minPlay
June 01, 2021G’n vaste woon- of werkadres vir Magdaleen nieDie 26-jarige Magdaleen Jooste sê sy is die gelukkigste huislose mens in Suid-Afrika. As kandidaat patenteprokureur het sy eers in 'n kantoor gewerk en haar woonstelhuur getrou betaal, maar toe besluit sy om liewers sonder vaste werk- en woonadres haar werk te bly doen. Mariska Spoormaker wou by haar weet hoe sy dit reggekry het....more10minPlay
June 01, 2021Hoe lank kan wyn hou?Dr. Carien Coetzee vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe lank wyn kan hou, en watter faktore bepaal hoe lank dit sal hou....more11minPlay
June 01, 2021Kulturele diversiteit en egskeidingsSinta Ebersohn gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die invloed van kulturele diversiteit op egskeidings....more6minPlay
June 01, 2021Inheemse gewoonteregEbrezia Johnson gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor inheemse gewoontereg in Suid-Afrika....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.