Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
May 03, 2021City Nature ChallengeRupert Koopman vertel van vanjaar se City Nature Challenge....more11minPlay
May 03, 2021Wat is 'n groen boerdery?Dr. Ida Wilson verduidelik wat dit beteken om groen te boer....more14minPlay
April 30, 2021Kyk net hierdie staatsaanklaer se Konsalik-boeke!In die hof tel net die harde feite vir Anschen Conradie, senior staatsaanklaer op Mkhanda in die Oos-Kaap. Maar in Anschen se huis vind jy fiksieboeke vir Afrika én…die heel belangrikste… die volledige versameling van Heinz Konsalik se in-Afrikaans vertaalde boeke wat sy oor 'n periode van 40 jaar versamel het. Mariska Spoormaker wou by Anschen, ook 'n bekende boekeresensent, weet hoekom sy so dol is oor Konsalik se verhale....more13minPlay
April 30, 2021Organiese slakboerderyMichael Beetge vertel vir Martelize Brink van organiese slakboerdery vir die kostafel en die skoonheidsbedryf....more8minPlay
April 30, 202115-jarige beïndruk met projek oor masjienleerDie 15- jarige Alexander van der Merwe vertel vir Martelize Brink van sy navorsing oor masjienleeralgoritmes en verbeelding, wat maak dat hy gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Regeneron Internasionale Wetenskap- en Ingenieurskou in die VSA....more5minPlay
April 30, 2021BesigheidswaardasiesJohann de Lange vertel vir Martelize Brink van die nodigheid vir besigheidswaardasies tydens die stormagtige ekomiese omstandighede....more7minPlay
April 29, 2021Stef Cupido se haikuStef Cupido vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar belangstelling in die Japanese digkuns, haiku, en haar drome om eendag Japan te kan besoek....more10minPlay
April 29, 2021Diere-oudiologieDr. Alida Naude vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van oudiologie vir diere....more11minPlay
April 29, 2021Feed the FutureGeronimo de Klerk vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy en sy broer groentetuine plant in oop spasies in Elsiesrivier....more9minPlay
April 29, 2021Port NollothNamakwaland is ‘n wyd uitgestrekte en uiteenlopende wêreld. Ons maak ‘n draai op Port Nolloth, ‘n pragtige dorpie langs die Weskus. Ons hoor van die snoek wat net voor Paasfees loop, diamante en ‘n paar van die besondere plante. Jacqui January het die storie…...more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.