HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Geldelike terugslae knou ons sonder aansien des persoons. Daarvan het ons opnuut met die pandemie bewus geraak. Wanneer ‘n mens in dié doolhof beland waarin jy deur geldkwellinge en skuldeisers gejaag word, lyk die toestand dikwels uitsigloos en sonder uitkoms. Maar daar is altyd ‘n uitkoms uit die verskrikking. En dis na dié uitkoms waarheen HGG as geldgids wil dien. Kennis is mag, en kennis oor geld is mag oor geld - met hoop en gemoedsrus as toegevoegde waarde daarby. Geldgids word van 1 Julie af elke Donderdag om hggroep.co.za