Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Nastergal
    Wiida en Erick Badenhorst vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die verbouing en verwerking van nastergal.
    15 min
  • Herderakademie
    Johan Bouwer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van herlewingsweidingpraktyke en die eerste herderakademie.
    14 min
  • Koshuis neem aftreoord aan
    Michelle Kretzschmar en suster Sonja Stander gesels met Martelize Brink oor 'n projek waar die inwoners van 'n universiteitskoshuis oumas en oupas by 'n aftreeoord aangeneem het.
    8 min
  • Kodeïenverslawing
    Wayne Preston gesels met Martelize Brink oor 'n veldtog wat die aandag vestig op kodeïenverslawing onder die jeug, veral met die gebruik van sogenaamde Lean.
    10 min
  • Hond + mens+ skaatsplank = vet pret!
    In Richmond Hill, een van die Baai se voorstede, staan die mense verstom wanneer Irie die kruis pitboel-staffie, volspoed verbyhardloop met haar mense-pa, Bardy Badenhorst, op sy skaatsplank, op sleeptou. Baie mense het al video's probeer neem, maar die twee blits só vinnig verby dat dit maar net sekondegrepe is. Mariska Spoormaker het Bardy en Irie in Richmond Hill se strate ingewag om meer uit te vind.
    10 min
  • Wynkelderontwerp
    Prosesingenieur Gerard de Villiers verduidelik wat ‘n prosesingenieur doen, en hoe hy oor die jare al 150 wynkelders in Suid-Afrika en ander lande soos Israel, Frankryk en Engeland ontwerp het.
    25 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.