Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
April 14, 2021Kinders “verdwyn” agter gesigmaskersIn die vorige bydrae het ons gehoor hoe Asja Strydom, leerkrag by die Despatch Voorbereidingskool, Oosterse oefeninge inspan om die leerdertjies beter te laat konsentreer in die klas. Die hoof van die skool, Madelène Sachse, het vir Mariska Spoormaker gesê dat die Covid-19-beperkings baie hoë eise aan onderwysers stel om die leerders so goed moontlik te onderrig....more9minPlay
April 14, 2021Oosterse oefeninge om leerders te help fokusDie een dag by die huis, die ander dag by die skool ingevolge die pandemie-protokolle, maak die leerlinge onder meer lui en hulle aandag dwalend, is gevind by Despatch Voorbereidingskool. In een klas word Oosterse konsentrasie-oefeninge elke dag aangebied om die leerdertjies te help om gefokus te bly. Mariska Spoormaker het gaan kyk hoe dit by die skool gedoen word....more8minPlay
April 14, 2021Atipiese kindersHennie Voster gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die uitdagings om 'n atipiese kind groot te maak....more13minPlay
April 14, 2021Pluk daai appelFloris Steenkamp van DuToit in die Koue Bokkeveld het vir Haidee Muller-Isaacs gewys hoe 'n mens eintlik appels pluk, en dat die woord, KNEUS, soos 'n vloekwoord is wanneer jy appels pluk. Floris vertel vir Haidee om te boer is sy hartsbegeerte, en dat hy nooit ooit iets anders wil doen as dit nie....more11minPlay
April 13, 2021Jozini-damHannes du Preez vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Suid-Afrika se vyfde grootste dam, die Jozini-dam....more11minPlay
April 13, 2021Dertienjarige trek aandag met sy animasieDie dertienjarige Philip Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy stopmotion-animasie doen....more10minPlay
April 13, 2021WupperthalPieter Kotzé vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die vordering met die restourasie op Wupperthal....more9minPlay
April 12, 2021Strong Schools Community CollaborativeGary Janeke vertel vir Martelize Brink van die gemeenskapsondersteuning wat Strong Schools Community Collaborative aan 13 laer inkomste skole in die Helderberg bied....more10minPlay
April 12, 2021BloukraanvoëlsBradley Gibbons vertel vir Martelize Brink van die bedreigings vir bloukraanvoëls....more13minPlay
April 12, 2021UitbrandingProfessor Renata Schoeman vertel vir Martelize Brink hoe jy van uitbranding kan herstel....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.