Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
April 07, 2021Jou emosies en jou geldsakeKenne Loubser vertel hoe jou emosies jou finansiële gedrag beïnvloed....more9minPlay
April 07, 2021Modeontwerper Johan OldenburgJohan Oldenburg gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor sy suksesvolle skuif van die finansiële wêreld na die modebedryf....more15minPlay
April 06, 2021Die rol van grafte as monumenteAnton Goosen gesels met Johan Rademan oor Silver de Lange, en die rol van grafte as monumente. En Maryna Viviers gesels oor haar oorlede man, Gerhard Viviers, se graf wat onlangs opgeknap is. Sy deel ook 'n paar herhinneringe van hom....more32minPlay
April 06, 2021FamilieslaghuiseJako van Tonder vertel vir Johan Rademan van die rol van ‘n familieslaghuis en waar 'n slagter sy opleiding kry....more16minPlay
April 06, 2021Visvrektes in KaapstadMaryke Musson verduidelik vir Johan Rademan en Martelize Brink wat gelei het tot die massa visvrektes by die V&A Waterkant in Kaapstad....more13minPlay
April 05, 2021Van 'n lewe op straat na 'n toegewyde studentVerlede week het ons gehoor hoe die Maranatha Jeugsentrum in Port Elizabeth jong volwassenes gereed maak vir die werk- en grootmenswêreld. Mariska Spoormaker gesels nou met Samantinio Gabriel wat as jong kind 'n lewe op straat bo een van dissipline en skool verkies het. Toe beland sy by Maranatha, begin weer leer en is nou, op 21, besig om haarself as sjef te kwalifiseer....more9minPlay
April 05, 2021Die groei in aanlynopvoedingDr. Linda-Louise Geldenhuys praat oor die groei van aanlynopvoeding tydens die pandemie....more12minPlay
April 05, 2021BoerenkaasEstelle du Preez vertel vir Martelize Brink van die eienskappe en die produksie van Boerenkaas....more9minPlay
April 05, 2021Love my ValleyLeani Jansen van Vuuren vertel vir Martelize Brink van die Love my Valley-inisiatief van welwillendheid in die Kaapse Wynlande....more7minPlay
April 01, 2021LibertaskoorProf. Johan De Villiers, ‘n wiskundeprofessor, en sy vrou Louwina is die stigters van die gerekende Libertaskoor op Stellenbosch. Die twee vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe alles begin het. Ons hoor hoe hulle tydens die grendeltyd moes oefen, en Haidee het gaan loer hoe die groep nou (steeds gemasker) in die De Villers-egpaar se huis op Stellenbosch oefen....more16minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.