Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
April 01, 2021Die belangrikheid van insekteProf. Clark Scholtz praat oor die belangrikheid van insekte vir die mens se welstand....more14minPlay
April 01, 2021Opleiding oor outismeIlze Soutter praat oor die verantwoordelikheid van eienaars van skole en voorskoolse onderrigsentrums om hulle personeel vir opleiding in outisme te stuur....more12minPlay
March 31, 2021Stilbaai se palingsAnnarise Wolmarans gesels met Martelize Brink oor die palinggat by die Stilbaai toerismekantoor waar jy wilde palings kan voer....more6minPlay
March 31, 2021Maranatha help weerlose jong volwassenes werkvaardig maakSowat 'n jaar en 'n half gelede het die regering dit verpligtend vir alle kinderhuise, wat staatsubsidies ontvang, om 'n drie jaar lange oorbruggingsprogram vir jong volwassenes na die werkende lewe aan te bied. In die verlede moes die kinders op 18-jarige ouderdom die kinderhuise verlaat. Mariska Spoormaker het met dr. Trudi Basson, direkteur van die Maranatha Jeugsentrum in die Baai, gepraat om te hoor hoe hulle oorbruggingsprogram verloop....more11minPlay
March 31, 2021Uitdagings vir die modebedryfLeonardo Snyman gesels met Martelize Brink oor die uitdagings vir die modebedryf en hoe modeskole dit aanpak....more10minPlay
March 30, 2021Tholine Samuels, die wingerdvrouTholine Samuels werk al 13 jaar in die wingerde as voorvrou by Diemersfontein. Sy geniet elke oomblik daarvan en al is sy kantoorwerk aangebied, verkies sy die buitelewe in die wingerde - sy verwys daarna as haar baba. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoekom sy so dol is oor wingerdplant en hoekom sy nooit iets anders as dit wil doen nie....more10minPlay
March 30, 2021Historiese Huise Suid-AfrikaPieter Kotzé vertel vir Johan Rademan van die werk van Historiese Huise Suid-Afrika....more11minPlay
March 30, 2021Ondersteun kinders met traumaMarthé Kotze vertel vir Johan Radaman en Martelize Brink van 'n program wat ouers, kinderversorgers en onderwysers help om trauma by kinders raak te sien en die kinders te ondersteun....more7minPlay
March 29, 2021Bokkie, die geliefde troetelskaapDaar is baie huise vol troeteldiere, maar ‘n Baaise huis vat die koek, want hier vind jy tussen honde, katte en papegaaie vir Bokkie die skaap, wat al 12 jaar lank ‘n geliefde troeteldier vir Brenda Smit en haar gesin is. Mariska Spoormaker het by Bokkie en Brenda gaan kuier....more10minPlay
March 29, 2021Volhoubare koringverbouingJurianne Schreuder praat oor volhoubare koringverbouing....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.