Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
April 12, 2021AsbesAlbie Klein vertel vir Martelize Brink van die gevare van asbes en wat die wet daaroor sê....more13minPlay
April 09, 2021Vader Enrico ParryDis alombekend op Oudtshoorn dat Vader Enrico Parry 'n uiters begaafde leerder was tydens sy skooljare in die jare tagtig. Sy oud-onnies op Oudtshoorn vertel nou nog hoe hy basies enige loopbaan sou kon najaag, indien hy wou. Hy het die geestelike pad gekies. Haidee Muller-Isaacs het met hom gesels oor sy destydse besluit, en hy bring ook 'n boodskap van hoop aan die moedeloses....more12minPlay
April 09, 2021Groot pampoenWillem le Grange vertel vir Martelize Brink van die pampoen van 867 kg wat hy gekweek het....more8minPlay
April 09, 2021BrandewynroetesDr. Winifred E. Bowman vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se brandewynroetes....more16minPlay
April 09, 2021Flikker en FlashCintaine Schutte vertel vir Martelize Brink van haar ervaring tydens Flikker en Flash by die Woordfees op Stellenboch....more7minPlay
April 08, 2021'n Katedraal op Oudtshoorn?Haidee Muller-Isaacs vind meer uit oor die pragtige St. Saviour Katedraal op haar tuisdorp. Toeriste neem vandag nog foto's van hierdie indrukwekkende katedraal in Baron van Rheedestraat, en desjare het die mense van Oudtshoorn graag hulle troufoto's op die kerk se trappe geneem....more12minPlay
April 08, 2021AmbagteJoe Lishman vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe die administrasie van ambagte in die verlede gewerk het....more10minPlay
April 08, 2021Die vang van byeErnst Muller vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe bye gevang word, en wie dit mag doen. En Kobus Kemp praat oor die wetlike aspekte van bye....more19minPlay
April 07, 2021Die vrou agter die skole viool-programOns het gehoor hoe die leerlinge van Alexander Road High en Setlaarspark Laerskool ‘n vioolvennootskap gevorm het danksy die sonderlinge Muzukidz-program wat jong, weerlose leerders deur vioolspel help bemagtig. Mariska Spoormaker het die stigter van Muzukidz, Maria Botha, in die musiekklas van Setlaarspark raakgeloop....more7minPlay
April 07, 2021Vioolprojek bemagtig Baaise skoliereIn 'n sonderlinge musiekprojek word die violiste van die Baaise Hoërskool, Alexander Road High, geleer hoe om vioollesse vir die kleintjies van Setlaarspark Laerskool, ook in Port Elizabeth, te gee. Die hoërskoolmusiekjuffrou aan stuur van hierdie vioolprojek is Elmarie van der Vyver. Mariska Spoormaker het by Alexander Road High gaan inloer om die storie te kry....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.