Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
March 22, 2021Val de Vie - Renier SwartMartelize Brink praat met Renier Swart, Direkteur: Verkope by Val de Vie, oor hoe jy eiendom op die landgoed kan bekom, en hulle nuwe aftreesentrum, Evergreen....more16minPlay
March 22, 2021Val de Vie - Rolene StraussMartelize Brink praat met Mejuffrou Wereld 2014, dr. Rolene Strauss, en haar vennoot dr. Ledivia Strauss, oor RevitaHealth....more12minPlay
March 22, 2021Val de Vie - Ryk NeethlingMartelize Brink praat met swemster Ryk Neethling, deesdae Direkteur: Bemarking by Val de Vie in die Paarl, oor die leefervaring in dié leefstyllandgoed....more16minPlay
March 19, 2021Dr. Shantelle WeberHaidee Muller-Isaacs gesels met dr. Shantelle Weber, ‘n dosent aan die Universiteit Stellenbosch se teologiefakulteit, oor haar passie vir die jeug, en haar 2020 toekenning in die kategorie, Ontwikkelende Opvoeder....more10minPlay
March 19, 2021Die Paarl se groen skoolMartelize Brink besoek die Green School buite die Paarl om meer uit te vind oor die groen stelsels en tegnologie wat hulle gebruik, hoe leerders dit ervaar, praktiese opvoeding van 'n groen leefstyl en die kinders se vegetariese middagetes....more19minPlay
March 18, 2021Nuwe eenheid vat hondgevegte vasBelinda Abrahams vertel vir Johan Rademan van Kaapstad se nuwe multidissiplinêre eenheid om hondegevegte vas te vat....more10minPlay
March 18, 2021Depressie by jong kindersJohan Laten gesels met Johan Rademan oor depressie by kinders so jonk as vyf jaar....more14minPlay
March 17, 2021Kobie Snyman se wekroepLuister na die storie van ‘n afgetrede verpleegkundige. Kobie Snyman het genoeg kliniese kennis oor voeding en gesond leef in haar professie opgedoen. Sy het haar eie wekroep gekry ná aftrede toe sy haarself in ‘n tuisversorgingsrol vind. Jacqui January het met haar gesels....more8minPlay
March 17, 2021BookfixDezire Kriel en Werner Cloete vertel vir Martelize van Bookfix, 'n aanlyn tweedehandse boekwinkel wat Calling Academy se biblioteek en van hulle akademiese boeke finansier. Calling Academy gee kwaliteit opvoeding vir kinders uit uitdagende omstandighede....more15minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.