Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
March 26, 2021The Estate op SABC 3Aktrise Nadia Valvekins vertel vir Martelize Brink van die nuwe SABC 3 drama, The Estate....more8minPlay
March 26, 2021Cheslin PrinsCheslin Prins se pad was as tiener vol dorings. Vandag is hy die skakelbeampte by die gastehuis op Diemersfontein buite Wellington. Daarby is hy ook 'n aandeelhouer van die plaas se bemagtingsprojek,Thokozani. Hy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe hy daar beland het en die twee toekennings wat hy al losgeslaan het....more9minPlay
March 26, 2021Rubberboomplantasies bedreigBosbouwetenskaplike Izak van der Merwe vertel vir Martelize Brink van die bedreigings vir rubberboomplantasies en di rubberbedryf....more12minPlay
March 25, 2021Hou kietsie weg van dié lelies afVeearts dr. Liesel van der Merwe vertel vir Johan Rademan dat lelies giftig is vir katte....more8minPlay
March 25, 2021Die mees gewilde werkRuan Venter vertel vir Johan Rademan wat die mees gewilde werksrigtings op die oomblik is....more13minPlay
March 24, 2021Theuns Coetzee van BonnievaleHaidee Muller-Isaacs het op Bonnievale by Theuns Coetzee, 'n argitektegnoloog, gekuier. Hy vertel hoekom hy betrokke is by die ontwerp van vaardigheidskole op die platteland. Haidee hoor ook meer oor sy drome vir sy tuisdorp, en hoe hy nie skroom om te help in die gemeenskap nie....more7minPlay
March 24, 2021Covid-19 en TBTurberkulose epidemioloog dr. Arne von Delft praat oor TB tydens die Covid-19-periode....more11minPlay
March 24, 2021Verkla roekelose bestuurder sóAdjunk-direkteur Willie van der Merwe vertel hoe jy roekelose bestuurders kan verkla....more12minPlay
March 23, 2021Fugardteater se deure sluit permanentDavid Kramer gesels met Johan Rademan oor die impak wat die sluiting van die Fugardteater het op musiekblyspele en Kaapse kultuur....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.