Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
January 20, 2021Watter masker is die regte een? - Deel 1Prokureur Jonathan le Riche vertel vir Martelize Brink wat die reg as 'n masker beskou....more4minPlay
January 20, 2021HakkelSpraak- en taalterapeut Ronelle Slabbert gesels met Martelize Brink oor hakkel. Sy verduidelik wat dit is, wat dit veroorsaak en hoe jy moet kommunikeer met iemand wat hakkel....more14minPlay
January 20, 2021Augrabies waterval loop sterkDie Augrabies waterval is in ‘n droë woestynstreek geleë. Die gebied kry ‘n gemiddelde jaarlikse reënval van 83 mm. Die afgelope week is meer as die helfte hiervan gemeet toe sagte reën oor die park uitgesak het. Jacqui January gesels met Christine du Plessis van die Augrabies Waterval Nasionale Park oor hierdie welkome nuwejaarsgeskenk....more7minPlay
January 19, 2021"Ek het vlot gehakkel" - Theuns StofbergOudspringbokkaptein Theuns Stofberg vertel vir Johan Rademan hoe hy sy hakkelprobleem oorkom het....more16minPlay
January 19, 2021BiosekuriteitDr. Ida Wilson gesels met Johan Rademan oor biosekuriteit, en hoekom Australië dit so ernstig opneem....more9minPlay
January 19, 2021Mediese etiekEmeritus-professor Willie Pienaar praat oor die rol wat mediese etiek in besluitneming speel....more14minPlay
January 18, 2021EerlikheidDr. Elmo Pienaar gesels met Martelize Brink oor die belangrikheid en die plek van eerlikheid....more12minPlay
January 18, 2021Indringerplant-uitroeiprojekStanley Engel vertel vir Martelize Brink van die Flower Valley Conservation Trust se indringerplant-uitroeiprojek om fynbos te beskerm....more9minPlay
January 18, 2021Meditereense dieetDieetkundige Retha Harmse gesels met Martelize Brink oor die Meditereense dieet. Sy vertel wat dit behels en die voordele daarvan....more13minPlay
January 15, 2021Tuinroete KosspensCarl van Blerk vertel vir Martelize Brink van die Tuinroete Kosspens, ‘n voedingskema vir kinders van die omgewing....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.