Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
January 29, 2021Kunsmatige intelligensieDries Cronje vertel vir Martelize Brink van die Kunsmatige intelligensie tendense in 2021....more16minPlay
January 28, 2021Nostalgie in die apteekJacqui January het in 7de Straat in Mellville, Johannesburg, by ‘n klein apteek ingestap, waar dit lyk en ruik of die tyd vir 30 jaar stil gestaan het. Jacqui gesels met die apteker en eienaar, Petra Nel, wat vertel hoe dit begin het…...more7minPlay
January 28, 2021Naas Botha praat oor skopRugbylegende Naas Botha vertel vir Johan Rademan van sy aanslag tot skop en die rol van 'n skopper in 'n span. Hulle gesels ook vanjaar se Curriebekereindstryd....more13minPlay
January 28, 2021'n Doktorsgraad in stelskoppeDr. Elizabeth Roger-Lund vertel vir Johan Rademan van haar studie van stelskoppe in rugby, waarin sy haar doktorsgraad verwerf het....more11minPlay
January 27, 2021Hoe soek mens 'n seekoei?Seekoeie word beskryf as die gevaarlikste soogdier. Hulle is verantwoordelik vir die meeste sterftes en beserings in die natuur. Seekoeie is kuddediere, maar soms dwaal een van die groep af weg, soos in die geval van ‘n seekoei wat sedert Desember verlede jaar in Fourways, Johannesburg, soek is. Constant Hoogstad van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe vertel hoe hulle help met die opsporing van dié seekoei....more7minPlay
January 27, 2021Pixie Pink veg vir mishandelde kindersHaidee Muller-Isaacs gesels met Pixie Pink, oftewel Terry-Ann Terblanche, 'n aktivis vir vroue- en kinderregte, oor haar werk in die gemeenskap. Terry-Ann is 'n kampvegter vir mishandelde kinders. Sy staan slagoffers by en red hulle uit die kloue van die bose. Sy ken die wêreld van misdaad al te goed, en meen dat misdaadbestryding nie genoeg is om vroue en kinders in nood te help nie. Haidee wou by haar weet hoekom sy hierdie persona geskep het om 'n stem vir die stemloses te wees....more14minPlay
January 27, 2021Gefortifiseerde kosDieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink waarom kos gefortifiseer word....more15minPlay
January 26, 2021Kos as medisyne vir troeteldiereVeearts dr. Ingrid de Wet gesels met Johan Rademan oor kos as medisyne vir troeteldiere....more13minPlay
January 26, 2021André WatsonAndré Watson vertel vir Johan Rademan wat dit verg om 'n skeidsregter in 'n Curriebekerfinaal te wees....more14minPlay
January 26, 2021BiosekuriteitDr. Ida Wilson gesels met Johan Rademan oor biosekuriteit in die Suid-Afrikaanse konteks....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.