Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
February 08, 2021Epilepsie SAMarina Clarke vertel vir Martelize Brink van die ekonomiese ontwikkelingsdienste wat Epilepsie SA bied....more12minPlay
February 08, 2021Hoe lyk die skooljaar?Sura Swart gesels met Martelize Brink oor wat ouers en kinders van die skooljaar kan verwag....more13minPlay
February 08, 2021MaskermondDirna Grobbelaar gesels oor maskermond, die verskynsel dat maskerdraers meer bewus word van onaangename asems....more7minPlay
February 05, 2021Die wêreld van die blommerangskikkerCharles Kinnear vertel vir Martelize Brink hoe hy die wêreld gesien het met blommerangskikking. Hy was 'n dosent in Japan, het kompetsies in Singapoer en Taiwan beoordeel, het in verskeie lande uitstallings gehou, en het selfs die kapel by die Tower of London versier vir 'n besoek van die koningin....more14minPlay
February 05, 2021Merlyn van der RheedeMerlyn van der Rheede is ‘n projekbestuurder by die Afrikaanse Taalraad. Sy is passievol oor haar hartstaal, Afrikaans. Sy is onlangs aangestel as addisionele lid van die uitvoerende komitee van die konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch. Merlyn is ‘n groot voorstaander van moedertaalonderrig en het ‘n sagte plekkie vir die jeug. Haidee Muller-Isaacs het haar uitgevra oor haar drome en hoekom sy haar in besonder hara beywer vir die toekoms van jong vroue....more7minPlay
February 05, 2021Matrieks in AntarktikaRiaan Manser en Cobus Burger vertel vir Martelize Brink van die avontuur wat vyf matrikulante in Antarktika beleef het....more11minPlay
February 04, 2021Blommeprag in NamibiëMike Spies vertel vir Johan Rademan van die blommeprag in Namibië ná die reën, en die skouspel van Sandhoflelies....more8minPlay
February 04, 2021HoutstoweHerman Wolf vertel vir Johan Rademan hoe hy houtstowe restoureer en die plek wat dit in 'n moderne huis het....more12minPlay
February 04, 2021Moringa nou in SA verbouJoubert Bosman gesels met Johan Rademan oor moringa wat nou in Suid-Afrika verbou word, en die gebruike daarvan vir mens, dier en plant....more10minPlay
February 03, 2021Wêrelddag vir Hardop LeesRighardt le Roux vertel vir Martelize Brink op die Wêrelddag vir Hardop Lees van die belangrikheid daarvan vir kinders om vir plesier in hulle moedertaal te lees....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.