Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
February 17, 2021Fyn keramiekkunsKeramiekkunstenaar Jo Roets vertel vir Martelize Brink oor hoe sy te werk gaan om fyn keramiek te skep....more16minPlay
February 17, 2021Meervoudige gestremdhedeMarina Clarke praat oor die impak wat meervoudige gestremdhede op mense het....more9minPlay
February 17, 2021Belastingfoute wat jou duur te staan komProkureur Jean-Louis Nel gesels met Martelize Brink oor belastingfoute wat jy kan maak, wat jou tot 2 jaar in die tronk kan laat beland....more8minPlay
February 16, 2021Oom Moos SolomonsHaidee Muller-Isaacs se pad het gekruis met dié van Oom Moos Solomons. Hy vertel vir haar hoe die lewe se draaie met hom geloop het, op die ou end ten goede. Hy is vroeg uit die skool, en het as elfjarige begin wingerdstokkies optel vir sy eerste werk. Later het hy 'n voorman vir die "council" geword met sy min skool en min skryf, soos hy dit stel. Hy vertel hoe hy Kuilsrivier (Die Pan) ken soos die palm van sy hand van die tyd af toe daar nog nie baie huise was nie. Hy praat ook oor sy grootworddae, en het 'n boodskap van hoop vir vandag se jonges....more9minPlay
February 16, 2021Saamrytoep vir leerdersTheuns Venter vertel vir Johan Rademan van 'n toepassing waar saamrygeleenthede vir skoliere in dieselfde skool gereël kan word met ouers van kinders in daardie skool....more9minPlay
February 16, 2021Wat doen 'n eksekuteur?Prokureur Johnny Davis vertel wat 'n eksekuteur doen in die bereddering van 'n boedel....more9minPlay
February 15, 2021Lyndans op BrandfortWillie van Deemter vertel vir Martelize Brink oor die lyndansklasse wat hy op Brandfort aanbied....more14minPlay
February 15, 2021Netwerkplatforms vir entrepreneursJohan Vosloo gesels met Martelize Brink oor netwerkplatforms vir entrepreneurskapondersteuning....more10minPlay
February 15, 2021EntrepreneurskapontwikkelingMichele Kapilevich gesels met Martelize Brink oor entrepreneurskapontwikkeling en -ondersteuning....more11minPlay
February 12, 2021Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!Twee jaar gelede het die Baaise sakevrou Marnell van Schoor haar hond en haar tas in haar motor gepak en vir ewig uit die korporatiewe wêreld gery na ‘n familieplaas in die Tsitsikamma. Daar het sy saam met tien plaaslike vroue organiese groenteverbouing begin, wat onder meer fisieke skoffelwerk insluit....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.