Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
March 01, 2021Beskerm voëls teen jou katteMadré Henderson, 'n gesertifiseerde hond- en katafrigter en eienaar van Cat Chats, vertel hoe jy voëls en ander wilde diere teen jou katte kan beskerm....more17minPlay
March 01, 2021KopieregskendingsDie onwettige digitale verspreiding van tydskrifte is 'n spyker in dié medium se doodskis. Martelize Brink praat met Terena le Roux, redakteur en eienaar van die Idees tydskrif, wat onlangs hierdeur getref is. Sy praat ook met 'n kopieregkenner hieroor....more23minPlay
February 26, 2021Joe Zimry se pampoenkweek-eskapadesJoe Zimry vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy pampoenkweek-eskapades, en hoe sy oupa Ben Bêkkie van Clanwilliam hom geleer het om reuse pampoene te kweek, wat soms met 'n trekker uitgesleepmoes word. Is dit die waarheid? Luister maar self......more12minPlay
February 26, 2021Wêreldbiddag vir VroueDie Wêreldbiddag vir Vroue in Suid-Afrika het verlede jaar haar 90ste verjaardag gevier. Dié saambidgeleentheid wat jaarliks op die eerste Vrydag van Maart herdenk word, word al vir 134 jaar in nie minder nie as 170 lande eerbiedig. Jacqui January gesels met Rinel Hugo, lid van die Nasionale Uitvoerende Komitee van Wêreldbiddag SA, oor hierdie besondere samekoms....more9minPlay
February 26, 2021Alex WehmeyerAlex Wehmeyer vertel vir Martelize Brink van sy betrokkenheid by die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum se veldhospitaal tydens die Covid-pandemie. Hy is genomineer as gemeenskapsheld vir sy rol daar as kliniese aptekerswesestudent....more13minPlay
February 25, 2021Quintin Adams se Backyard UniversityDie behuisingsnood loop hand-aan-hand met die werkloosheidsuitdaging. Quintin Adams, ook bekend as The Shack Builder, is bedrywing op die Kaapse Skiereiland. Jongmense wat saam met hom help bou aan houthutte, leer in die proses waardevolle vaardighede aan. Jacqui January gesels met hom oor wat hy hulle Backyard University noem....more10minPlay
February 25, 2021Jeswaine Williams help jongmenseJeswaine Williams het 'n uitreikingsgroep, Sons of God, in 2014 begin om jongmense wat dwelms gebruik, aan bendes behoort of prostitute is te help om weer op die regte pad te kom. Hy doen dit deur werksgeleenthede te skep en hulle vaardighede op te skerp. Jeswaine was 'n dwelmverslaafde, en is reeds 11 jaar skoon. Haidee Muller-Isaacs het hom uitgevra oor sy lewenspad en sy omgee vir die jeug....more9minPlay
February 25, 2021Aalwurms om slakke te bestryDr. Annika Pieterse gesels met Johan Rademan oor die gebruik van aalwurms om slakke te bestry....more10minPlay
February 24, 2021Zebulon Kochk se gedigteZebulon Kochk vertel vir Martelize Brink van sy pad met gedigte, waarvoor hierdie 2020-matrikulant vereer is....more11minPlay
February 24, 2021Die waarde van vroue en meisiesZonja Penzhorn gesels met Martelize Brink oor die waarde wat aan vroue en meisies in Suid-Afrika geheg word....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.