Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
March 05, 2021Haweloses en Covid-19Leona Pienaar, die bestuurshoof van MES, praat oor die uitdagings van haweloses om hulleself teen Covid-19 te beskerm....more12minPlay
March 04, 2021Die kleure van herfsAnnerie Senekal is die assistentkurator: orgideëversameling van die Stellenbosch Universiteit se Botaniese Tuine. Sy het ‘n graad in biodiversiteit en ekologie. Johan Rademan het haar gepols oor die besondere kleure van die fauna en flora wat ons aandag trek, en oor hierdie besondere seisoenale tyd....more9minPlay
March 04, 2021Taal en lees baie belangrik vir kind se ontwikkelingNeurowetenskaplikes het ontdek dat 50% van ‘n mens se intelligensie tussen geboorte en die ouderdom van vier ontwikkel. 'n Kind se volle potensiaal hang af van stimulerende ervarings in dié tyd. Die vermoë om jouself duidelik en akkuraat in jou taal te kan uitdruk, met ‘n goeie grondlegging in woordeskat, fonetiek en gesigsuitdrukkings, is belangrike boustene van 'n kind se skolastiese prestasies en later in die werkplek. Haidee Muller-Isaacs praat hieroor met Brand van Dyk van SmartBrain....more16minPlay
March 03, 2021Klere en hulpmiddels vir mense met gestremdhedeOp Malmesbury maak kwadrupleeg Furlo Theron en arbeidsterapeut Hilletje Wiehan klere en hulpmiddels wat aangepas is vir mense met gestremdhede....more14minPlay
March 03, 2021BestuursvaardighedeWat is basiese bestuursvaardighede wat jy nodig het in die nuwe normaal ná Covid?...more7minPlay
March 03, 2021Die honde-oppasserKaren Köhn het sowat 14 jaar vir ‘n groot mediamaatskappy gewerk. Sy is vier keer deur dieselfde maatskappy afgelê, en het daarna op vryskutbasis begin werk. Om die pot aan die kook te hou, moes sy haar inkomste aanvul. Vandag is sy ‘n passievolle honde-oppasser. Sy sê honde het haar hart heel gemaak het toe sy op haar laagste was....more11minPlay
March 02, 2021Die familie Duck is voltydse trek-eendeVyf jaar gelede het Wayne en Ronelle Duck hulle huis en alles wat daarmee saamgaan, verkoop om 'n nomadiese lewe in hulle omgeboude voertuig te voer. Mariska Spoormaker het hulle in De Vlugt raakgeloop, en by Ronelle gehoor wat hulle alles moes doen om permanente trek-eende te kon word....more10minPlay
March 02, 2021Oefening om gesond oud te wordBiokinetikus Joanna Coetzee praat oor die belangrikheid van fiksheid om ouer persone gesond te hou....more12minPlay
March 02, 2021“High Tea” en “Afternoon Tea”Johan Rademan gesels met meesterbakker, Zillah Britz, oor die verskil tussen “High Tea” en “Afternoon Tea” en hoe Suid-Afrikaners dit gerus meer kan omarm, gebruik en geniet. Sy vertel ook van die jongste neigings in troues en troukoeke....more10minPlay
March 01, 2021Beskerm voëls teen jou katteMadré Henderson, 'n gesertifiseerde hond- en katafrigter en eienaar van Cat Chats vertel hoe jy voëls en ander wilde diere teen jou katte kan beskerm....more17minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.