Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
February 12, 2021Die kraaie van die Tower of LondonMartelize Brink gesels oor die kraaie by die Tower of London. Volgense legende moet daar te alle tye minstens ses kraaie daar wees, anders sal Londen sal ingeval word deur sy vyande. Dr. Bernice van Huyssteen van die Cape Exotic Animal Hospitaal in Durbanville vertel meer van hierdie interessante en hoogsintelligente voël....more7minPlay
February 12, 2021Ouderdom is in jou kopSielkundige Hannetjie van Zyl-Edeling gesels met Martelize Brink oor hoe om positief oud te word....more12minPlay
February 11, 2021Die Weermag se vroue-gholfkampioenKarin Watt is 'n kolonel in die Suid-Afrikaanse Leër. Sy was ‘n kranige hokkiespeler en het sosiaal gholf gespeel. In die laat jare 90 het sy opgehou hokkie speel en haar meer op gholf toegespits. Die afgelope tien jaar is sy die Weermag se vroue-gholfkampioen. Haidee Muller-Isaacs gesels met haar oor hierdie besonderse prestasie....more12minPlay
February 11, 2021Moet ek 'n huis huur of koop?Mariena Cloete gesels met Johan Rademan oor wanneer dit sin maak om 'n woonplek te koop eerder as om te huur....more9minPlay
February 10, 2021Farming for our futureMaarten van Doesburgh gesels met Martelize Brink oor voedselverbouing op klein skaal, en kweekhuise wat gebou word met plastiek koeldrankbottels. www.facebook.com...more12minPlay
February 10, 2021Dr. John se vetplanteDr. John Mobbs was op sy dag die viserektor van die Onderwyskollege Suid-Kaapland op Oudtshoorn. Met sy aftrede het hy ‘n liefde vir kaktusse en vetplante ontwikkel. Hy vertel vir Haidee Muller_Isaacs van sy vetplantjies, sy vrywillige werk in die gemeenskap as lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Tuberkulose Assosiasie, en hoekom hy meen dat onderwyskolleges maar weer hulle deure moet oopswaai. John het ook al van die leerders by die Jan Krielskool touwys gemaak oor vetplante....more9minPlay
February 10, 2021Gerookte kosDieetkundige Irene Labuschagne vertel hoe gesond of ongesond gerookte kos is....more11minPlay
February 09, 2021Andy Watts vereer vir sy whiskyAndy Watts vertel vir Johan Rademan van die eer wat hom te beurt geval het om in die internasionale Whisky Hall of Fame opgeneem te word....more14minPlay
February 09, 2021Fynbos-muurpapierHermien van der Merwe vertel vir Johan Rademan van moderne muurpapier, en haar olieverfskilderye van fynbos wat nou op muurpapier pryk....more8minPlay
February 09, 2021Hoe lyk die jaar vir tersiêre onderrig?Dr. Linda Meyer vertel vir Johan Rademan wat van die universiteitsjaar verwag kan word....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.