Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
February 03, 2021Pedriatiese Sorg SA help ná Sikloon EloiseDr. André Hattingh vertel vir Martelize Brink van die hulp wat Pedriatiese Sorg SA verleen ná die verwoesting wat Sikloon Eloise gesaai het....more15minPlay
February 02, 2021Ou Kaapse meubelsChris Aucamp gesels met Johan Rademan oor ou Kaapse meubels en die style van die verskillende eras....more17minPlay
February 02, 2021Studie oor welvaart en migrasie in die Kaap KolonieDr. Heinrich Nel vertel vir Johan Rademan van sy studie oor welvaart, mobiliteit, familiebande en migrasie in die Kaap Kolonie van 1790 tot 1830....more11minPlay
February 02, 2021Wat is jou geldgewoontes?Kenne Loubser vertel vir Johan Rademan van mense se geldgewoontes, en hoe dit jou finansiële posisie kan verbeter of versleg....more14minPlay
February 01, 2021BedrieërsindroomDr. Deonita Damons gesels met Martelize Brink oor bedrieërsindroom, waar mense dink dat hul nie 'n sekere werk verdien nie....more15minPlay
February 01, 2021Seën van die wyndruifoesDr. Ernest Messina vertel vir Martelize Brink van die seën van die wyndruifoes....more8minPlay
February 01, 2021Gemmer en borrieSusan Grobbelaar vertel vir Martelize Brink hoe gemmer en borrie gekweek word....more15minPlay
January 29, 2021Despatch se kaktuskoningDie doring van Despatch is straks nie meer Danie Gerber nie, maar ‘n reuse kaktus uit Suid-Amerika wat staan tussen duisende ander vetplante in die die tuin van Theaan Le Roux, Despatch se eie kaktuskoning. Mariska Spoormaker het met Theaan en sy vrou Ursula oor hulle reuse vetplantversameling gesels....more13minPlay
January 29, 2021Sibongile Khumalo 1957 - 2021Coenie de Villiers deel sy herhinneringe van die ontslape sangeres Sibongile Khumalo....more6minPlay
January 29, 2021Derick Wallace se koffie-obsessieDie 27-jarige Derick Wallace van Durbanville werk as ‘n spesialis by 'n beleggingsmaatskappy. Hy het van jongs af 'n groot liefde vir kos, veral koffie, en in 2017 het hy sy koffie-obsessie in 'n tweede besigheid omgeskakel. Haidee Muller-Isaacs het al sy kontrepsies gaan beloer wat hy gebruik om geurige koffie te maak. Sy hoor ook dat China 'n koffiereus is. Hulle maak elke 15 uur daar ‘n nuwe koffiewinkel oop!...more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.