In moeilike tye waar woorde 'n mens dikwels ontbreek, kom die grootste verrassings. Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Lizanne Barnard, het die publiek help ontgrendel aan woorde. Haar WOORDE1, WOORDE2 en WOORDE3-projekte het medekunstenaars ingesluit, maar ook iemand soos Anna Davel die moed gegee om te begin skilder. Daar is ook musikale interaksie tussen Lizanne in Suid-Afrika met haar tweelingsuster, Annemarie van Eeden, in Switserland. Johan Rademan het met Lizanne gesels.