Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
October 08, 2020Wolfgang Roux se versamelingsWolfgang Roux is 'n afgetrede houtwerkonderwyser. Sy hande staan vir niks verkeerd nie, en hy kon die beste meubels en kombuiskaste denkbaar maak. Hy is boonop 'n motorfietsliefhebber en hy en sy vrou Anita vat dikwels die langpad op die ysterperde aan. Maar waaroor ons eintlik wil gesels is sy liefde om te versamel, en op 75-jarige ouderdom kan 'n mens 'n paar unieke versamelings verwag. Bajonette op! want hier is Johan Rademan en Wolfgang Roux....more9minPlay
October 08, 2020PionierskoolElizma Berlyn vertel vir Martelize Brink van die uitdagings van blinde- en laevisieleerders, en die leerplan wat by die Pionierskool op Worcester gevolg word....more9minPlay
October 07, 2020Wie is Lyntjie Jaars?Wie is Namakwaland se Lyntjie Jaars? Wat is haar komvandaan, en hoekom lê Namakwaland se mense haar so na aan die hart? Haidee Muller drink koffie saam met hierdie vrolike storieverteller en TV-aanbieder om meer oor haar uit te vind. En waar kom die naam Lyntjie vandaan?...more12minPlay
October 07, 2020TuindagKobus Pietersen gesels oor Tuindag, en nooi mense om die Cliviaversameling, waarna hy omsien, te besoek....more7minPlay
October 07, 2020Ontwikkeling van vroue-atleteElana Meyer praat oor die ontwikkeling van die land se langasems, en haar fokus op vroue-atlete....more13minPlay
October 06, 2020Barrydale in BloomShane Anthony Petzer vertel vir Martelize Brink hoe Barrydale die naweek hulle tuine vir die wêreld wys....more9minPlay
October 06, 2020Hoe lyk jou grond?Dr. Eugenie-Lien Louw vertel vir Martelize Brink hoe grondprofiele in die landbou gebruik word....more9minPlay
October 06, 2020Beskermde marienegebiedeSam Hofmeyr vertel vir Martelize Brink van die rol van beskermde marienegebiede, en die behoefte om dit te vergroot....more12minPlay
October 05, 2020Tweeling word 100Dr. Carel Stander gesels met Martelize Brink oor die Vrystaatse dorp, Tweeling, wat pas 100 jaar oud geword het....more14minPlay
October 05, 2020GovChatEldrid Jordaan gesels met Martelize Brink oor GovChat, die amptelike platform tussen die publiek en regering....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.